Main : Docs 2006 Nissan 1400 Bakkie (page 3) | |
|
[< Previous 355 356 357 358 359 360 361 Next >]
[< Previous 355 356 357 358 359 360 361 Next >]
The comments are owned by the poster. We aren't responsible for their content.
Poster |
Thread |
ddgonzal |
Posted: 2018/9/23 11:31 Updated: 2018/9/23 11:31 |
Moderator   Joined: 2001/5/3 From: Kent, WA Posts: 31762 |
 Nissan 1400 Bakkie is gereed vir enigiets van bokse tot bakstene As dit eenvoudige, hardwerkende spierkrag is wat jy soek, is die Nissan 1400 Bakkie net die voertuig vir jou. Voor lê 'n kanniedood 47kW enjin gekoppel aan 'n ekonomiese vyf-spoed ratkas. En sy ekstra taai trekstaal laaibak is gereed vir enigiets van bokse tot bakstene. Maak nie saak wat jy agter op gooi nie, agterwielaandrywing gee jou woema waar jy dit die nodigste het -- direk onder die vrag. Van die verkeer tot die rofste grondpaaie. En es dit alles verby is, sal daar nog meer as genoeg brandstof oor weees om dit weer te doen.
|
|
|