User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad


Report message:*
 

Re: Wie verstaan Afrikaans???

Subject: Re: Wie verstaan Afrikaans???
by MHdat on 2010/11/29 8:34:26

Supremo, jy sal moet verander na die 1400 struts. Die disc's pas nie op die drom briek hubs nie en op die drom briek strut is daar nie mounting punte vir die 1400 calipers nie.

As jy kan, kry sommer complete struts dan het jy als wat nodig is daar onder by die wiele. Vir die res behoort die ander ounens jou beter te kan help mee.

Edit: Racetech het my voor gespring...