|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? | Subject: Re: Wie verstaan Afrikaans??? by MHdat on 2011/2/24 10:50:09
Jis Ouens, waar in hierdie wonderlike land van ons spoor mens Ram-Tube op?
Ek is ook ge-intereseerd in wat die tipe goed kos, as iemand dalk n budget prys kan gee, sal gaaf wees.
|
|