User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad


   All Posts (nissandude)


(1) 2 »


#1 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/23 7:19
more manne

Ek het n biekie julle hul nodig,ek het n 3T toyota gearbox wat ek op my A14 will sit.ken julle dalk van iemand wat n bellhousing kan maak vir die gearbox.....


#2 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/15 14:11
Ek het n A14 motor wat uit n 2006 model 1400 uit kom wat ek nou in gesit het,maar ek koop woensdag n 2007 nissan 1400 met 60000km op vir R35000...


#3 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/13 14:00
Julle sal nie glo wat het van middag gebeur nie,
Ek het n ou se ovaal baan kar se roll cage biekie verander toe sien hy my bakkie se engine hy offer my R8000 vir die engine.... dis R2000 meer as wat ek betaal het...


#4 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/12 11:00
Oja ek soek nie iets met moer baie krag nie ek het al kla n gearbox gebreuk met die turbo engine,

Ek soek net iets wat so +-80kw uit sit eks meer in 4x4's as spoed....

cheers


#5 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/12 10:53
kululadotgroen: hoe klink jy vir my soos boksie met die rooi 1200?


clive:ek het n 1200gx head op met deul valve springs


#6 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/11 13:43
Okay cool sal dit eers doen..ek ken vir johan minaar hy het my GX wat ek af geskryf het gedyno tune

Ek het n blou Datsun GX gehad met n CA 18 engine in die ding het op .8 bar 160kw gemaak op hulle dyno alls gedoen deur smart racing....

Maar het hom verkoop ek skop nou nog my gat!!!!!


#7 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/11 6:20
Ek gan 40mm sidies op sit..maar ek kyk ok na bike carbs miskien..


#8 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/10 19:53
racetech is jou bakkie die datsun?
want ek het die nissan 1400 bakkie en die radiator pas soos n handskoen...

nog n ding julle weet nie dalk watse cam gan lekke werk in die A15 nie ek sien party mense gebruik 288 en ander soos rezlo gebruik n 298 wat gan die beste wees?


#9 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/10 7:03
More more almal....
hoe gan dit met julle datos?


#10 Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude Posted on: 2009/11/9 10:51
Daai radiator werk befok want my fan kom amper nooit an nie net as ek verped ry,ma as ek gewoon weg ry in dorp hardloop my grade so tussen 70 en 80...
so hy werk soos n bom......

Ek sal later n paar foto's op sit!



 Top
(1) 2 »