|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
All Posts (nissandude)
#11
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/9 6:35
Ek het ok n VW radiator in met n 10" electronic fan dis net jou pype sit op die verkeurde plek maar hy werk baie beter as die STD een....
#12
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/9 6:31
Die motor was eens op n tyd n STD A15 motor,ek het nie self die engine gebou nie maar ek kan vir julle se wat alls is op die motor: hy het nissan langley turbo pistons,n GX head met A15 valves,n gt1749v turbo 250cc 4age injectors,n 70mm throttle body met n electronic distributor en dan die bruin agter alls is n gotech MFI...
hy maak so 125kw op die agter wiele teen 1.2bar boost en dan 6km op n liter as jy mooi ry....
#13
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/7 9:45
Hoezit manne.. eks bly da is mense op die site wat my moeder taal praat...
Hopelik kan julle my so biekie raad gee ek wiil begin met a A15 motor wat ek gekoop het julle ken seke die engine dis rotor se A15 Turbo EFI maar die ding is kak swaar op sous,ek kyk om miskien N/A te gan met die engine enige raad? Cheers mitchell
#14
Re: my ute build
nissandude
Posted on: 2009/11/7 7:08
sounds like i nice littel ute u have there..
#15
Re: radiator/gearbox
nissandude
Posted on: 2009/11/6 17:11
Hey guys
I fitted the VW golf radiator in my ute and it works like a charm..... |