Quote:
racetech wrote:
Ek stem dit pla my nie teveel nie, maar nou moet ek al my bakkie se parte oorbou in my broer se 1200 in, tenminste het ek darem iets wat net so kompeterend is soos die bakkie om volgende seisoen mee te begin.
Hmmm...
Dai is mos nou my kar waarvan jy hier so praat!
Het jy ooit gevra of jy kan?
Elkgeval, karretjie behoort leka te loop my jou drive-train.
Kani wag om weer met n properse old school RWD te kan skud nie!