hi almal hier, jammer ek chip nou in hier, maar racetech ek het op jou site gesien jy ken van heads modify. kan jy my dalk enige tips gee op wat om op die head te verander? ek het op die stadium n standaard 1400 bakkie, maar sny my ekstra cam einde van die maand by lamco in pta. ek beplan ook om n h89 head op te sit en n weber 32/36. ek ry elke dag met die bakkie so ek wil nie te rof gaan nie, maar wil ook die wingat manne met hulle vw's kan
k@k vertel