|
|
Datsun 1200 GX |
|
|
Just popping in
Joined: 2009/10/23 10:07
Group:
Registered Users
|
Manne ek is nuut op hierdie forum en daarom wil ek graag ook n pennie in die pot gooi as julle my gaan toelaat. Ek het redelik baie om te deel oor die Datsun A12-A15 enjin. Ons het een van die enjins gebou om mee te race en die ander wat ons gebou het word op die pad gebruik. Ek sal later n foto of twee stuur en ook graag hier en daar n vraag antwoord. Groete Mamba.
Die rede vir die besondere slang naam , my huidige kar is n groen 140y sdx wat redelik parmantig is. 298 CAM ,2X SU`s ,1500 cylinderhead(modified)4-2-1 branch, 57mm exhaust,flywheel 6 kg, en nog iets hier en iets daar. Groetnis. MAMBA
Posted on: 2009/10/23 10:39
|
|
|