|
|
Browsing this Thread:
2 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2008/12/7 21:42
From pretoria, south africa
Group:
Registered Users
|
- was kinda wondering if anyone here.. or in pta that could help me find a 1200`s body.. i`m struggeling to do so on the internet.. and i get like a bit of time off of work sometimes over the weekends so its difficult and i need to get my datsun going again cause i miss it like crazy, well i get to drive my fathers sentra in the mean while thats not so bad :D ..oh and sorry that wasnt in afrikaans .. afrikaans hates me.. and you did kinda ask who understood it.. i understand it
Posted on: 2009/8/19 19:05
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Halo mense wil net laat weet ek het n electronic dizzy gekry vir my L 20 
Posted on: 2009/8/21 10:35
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Ja, ek sal ook sê hy moenie die crank laat knife edge nie. Die ouens op die VW site laaik nie om dit te doen aan VW cranks nie ook a.g.v flex. Wat Clive vergeet het om te sê is dat hy sy A15 7000 /7500rpm gerev het sonder dat die engine gebalance is. Ek is vas oortuig dat dit vibrasies is wat daai crank laat breek het.
Posted on: 2009/8/21 10:45
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
hey manne, ja. Ek like goed wat rev... ongelukkig. Ek sit met iets wat ek nie weet of dit n goeie of slegte ding is nie... N SR18De. En ek is hard opsoek na die verskill tussen die SR20 en hom. Wat ek sover weet is die boor op die sr18 is 82.5mm verder selfde crank en rods as sr20. Dan praat n paar manne van hyt agressiever cams ook. Al wat ek wil weet is die heads. Is da n verskil? :P
Posted on: 2009/8/22 16:02
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Jis manne, ek is terug na 'n week van siek wees en meeste van die tyd in die bed. Ek is nou gatvol vir rond le en sal die week weer moet datto.
Het saterdag vir my weer 4 slicks gekry, maar weet net nie so mooi of ek die goed op my rims gaan kry nie, sal maar moet probeer.
Superbin, ek is bly vir jou part oor die elec dizzy, ek soek nou al lank vir een.
My dinge kom darem nou mooi aan vir die coil-over conversion die naweek, moet nog net alles laat electro plate en die springe optel, dan is ek reg vir die naweek.
Posted on: 2009/8/24 8:29
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Amper amper vergeet ek, ek moet nog poly bushes ook kry, idler arm en vir die castor/traction rods.
Posted on: 2009/8/24 9:53
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Jisja bly om te hoor jys weer op die been. Ek het gister op ian se forum gesien hy het n 1970s touring car stuur wiel gekry wat dai tyd in die datsuns gebruik was. Hy soek al glo 3 jaar vir 1. Dit lyk nogal nice. O en lyk my ek kry vandag n engine stand  ek moes lankal n datto anskaf lyk my dinge met die projek loop net reg!
Posted on: 2009/8/24 9:59
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
lol, janee, die datoos is nie bad nie, ek vloek alweer oor polybushes, maar gelukkig gaan dit nie my planne opneuk nie, ek kan nou net die castor/traction rod bushes kry, die idler arm bushes moet weer bestel word, kan hulle dan maar later insit. Ek het nice prys gekry van R300 op elec dizzy.
Posted on: 2009/8/24 10:17
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Jassas, het ek nie gisteraand gesukkel nie.
Ek het so 7uur begin om die nuwe stel camber / castor plates inmekaar te weld, as 'n mens alleen is is dit maar net eenvoudig nie so maklik nie. Half 10 toe is altwee inmekaar en netjies afgewerk. Ek gaan hulle vandag invat vir plating saam met al die ander parte vir die naweek se coilover bou sessie.
Posted on: 2009/8/25 8:22
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Hou ons op hoogte. Ek dink jy is die enigste suid afrikaner wat 'n coil over setup in a datsun gaan regkry. Niemand anders weet ek van wat dit al gedoen het nie. Ek sal as fondse dit later toelaat dalk die 2de of 3de persoon wees wat dit ook gaan traai. As hierdie F0kken risessie net kan verby kom.
Posted on: 2009/8/25 9:16
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|