|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Ek het bietjie na jou fotos gaan kyk. Nie dat ek kritiseer nie maar daai head moes julle gepolish het in die combustion chambers ook. Is die exhaust ports gepolish? Ek kan onthou toe B120dat sy GX head wou verkoop. Daai head het 50 000km opgehad en flippen mooi gelyk. Die combustion chamber was nog so blink soos nog iets en die intake en exhaust ports ook mooi skoon. Ek het hom nog verbasend gevra of hy die head skoongemaak het voor die foto en toe sê hy nee, net so afgehaal en foto geneem.
Wat se size valves het jy in? Dit lyk vir my na die size wat ek wil insit. Hulle is groot maar nie so groot dat hulle te naby mekaar is nie. Ek sien ook dat die GX head so goed straight van die fabriek af is dat daar nie regtig baie porting nodig is nie. Net minimaal en meestal a port cleanup.
Posted on: 2009/8/27 10:40
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Hendrik ek het niks betaal vir my flywheel, Oom het my n guns gedoen by DPRacing, en ek betaal R550 vir balancing, mar dis alles op die crank behalwe rods en pistons.
Posted on: 2009/8/27 10:47
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Race tech ek sien jy het klaar jou dizzy storie uit gesort. Na ek dai goed gister aand gesien het dat die PG nie gaan werk nie toe steek ek weer n smoke aan!
Posted on: 2009/8/27 10:57
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
My coil springe is hier: [img width=300]http://datsun1200.com/modules/myalbum/photo.php?lid=20214[/img] Nou moet more darem kom, ek wil gaan coil overs bou.
Posted on: 2009/8/27 13:19
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Ek is bleddie jaloers. Racetech groooot asb, maak detailed notas van alles wat jy doen met die coilover setup se maak en insit. Ek sal baie graag dit ook wil doen later.
Ek lees op daai foto van die shocks dat hulle nogal skaars is. Jy sê net 15 oor in die hele suid afrika? Flip nou watter karre in suid afrika het hulle dan gebruik dat daar nou nie meer 'n aanvraag is nie.
Posted on: 2009/8/27 14:06
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Die eerste MK1 Golfies wat in die land ingekom het, het inserts gehad, later het hulle dit vervang met 'n volledige strut assembly soos ons 'n Golfie ken.
Gabriel maak nog inserts vir die ou golfies, maar dit is 'n olie shock en ek het spesifiek Gas Charged gesoek, want hulle is harder.
So dara is nog hoop, maar ek is bitter seker daar is nie meer baie van die ou golfies op die pad nie, en as dara is en hulle shocks gaan, vervang die mense dit net met die struts.
Posted on: 2009/8/27 14:29
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Die groot dag het gekom vir my. Het gou gisteraand my pa gebel en gevra of hy op Worcester vir my n stuk pyp kan gaan koop, terwyl ek nou sommer by hom is die naweek en ek het dalk tyd, kan ek sommer my 3point strut brace ook bou.
Dan is die hele voor suspension taamlik reg vir aksie en hopelik al of tenminste die meeste flex is uit hom.
Vertel my wat julle beplan vir die naweek?
Posted on: 2009/8/28 8:56
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2003/2/17 16:54
From Kingsley, Perth, WA
Group:
Registered Users
|
Hallo julle, hiers vir julle n "rundown" op die struts wat ek laat opmaak het. Ek het orals in SA rond gebel en info gesook oor wie en wat die beste strut setup sal wees. Ek het n paar Koni 90/10 drag inserts van n hilux (toyota tundra in VSA) gekoop en Steve van CRS (KONI) Midrand het die hele lot vir my opgemaak. Hy het net die onderste deel van die bakkie strut afgesny en aan n ander thread laat vas weld, Dan die toyota insert ingesit en n paar alloy top mountings laat opmaak. Dit saam met 148lbs coils het baie mooi gewerk op die drag strip. prentjie in my foto album http://datsun1200.com/modules/myalbum/photo.php?lid=18004
Posted on: 2009/8/28 10:44
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Min of meer maar dieselfde as wat ek sal moet doen, ek gaan na die naweek begin werk aan 'n detailed how to guide vir die storie, maar net as ek nie oefen met die nuwe setup.
Posted on: 2009/8/28 11:20
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2008/6/8 13:36
Group:
Registered Users
|
sorry i didnt catch anything you's are talking about! LOL
Posted on: 2009/8/28 11:23
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|