Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
More manne, wil hoor of julle ken van MasterParts da in Cpt ? en of hul nog n goeie diens lewer? Apparently back in the day het hul lekker L engine spares verskaf?
Posted on: 2009/9/17 7:30
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Clive Masterparts is nog altyd goed, het gewoonlik stock en pryse is ook nie heeltemal mal nie.
Posted on: 2009/9/17 11:12
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Manne gaan loer hier, http://www.youtube.com/watch?v=tdJx-w5IwmINou sal julle verstaan hkm ek n ls soek.
Posted on: 2009/9/17 11:15
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Ok mense my datto het nou vir my besluit dis tyd vir aandag en die L 20. oppad werk toe toe moes da n draad erns onder die dash geshort het toe lyk dit of ek braai binne in die kar! So paar fuses uit geterk en seker gemaak niks brand nie toe ry ons maar verder.
Posted on: 2009/9/18 6:58
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
lol, ai ai, plaas jy kom braai liewers net by my.
Ek is oppad om jou vrou te bribe met die goed wat ek nou vir haar moes kry om tyd vir jou te koop met die datsun.
Posted on: 2009/9/18 7:17
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Hahaha mense dis nou n ware pal! Thanks mnr. O en ek gaan ni n ishky cam kan koop ni. Of ek gaan n sponser nodig he want dis 2260 vir dai cam!
Posted on: 2009/9/18 7:34
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
eish, ishky kom nie cheap nie, kry net die pokken specs op die ding, dalk is jy gelukkig om dieselfde specs uit n standard cam te sny of n blank. Kry mens nog blank cams vir die L series.
Posted on: 2009/9/18 9:28
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Ek is besig om dit uit te vind mar n standard cam sny gani werk nie die lift is te min ek soek omtrent 12.5 mm lift
Posted on: 2009/9/18 9:51
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
waar le daai lift? cam of die cam deur die rocker ratio? of hoe werk die L-engines?
Posted on: 2009/9/19 14:12
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Dagse mense valve is max oop teen 106deg. Hoe bedoel jy hoe werk die L motors? Dis n ohc motor wat maklik krag mak en hou! Racetech thanx vir n leke kuier ons kan gerus weer so maak en die datto is nou officially in die garage vir die hart oorplanting
Posted on: 2009/9/21 7:42
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.