|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
ah, nee ekt nog nooit so engine by kyk nie :) Dink ek moet n L18 begin soek hehe
Posted on: 2009/9/21 9:52
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
weet iemand dalk waar ek n a15 bottom end kan optel vir n nice prys?
Posted on: 2009/9/21 10:00
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
watse area tjom ?
Posted on: 2009/9/21 10:02
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
in vanderbijlpark, kry nerens vir n goeie prys nie
Posted on: 2009/9/21 10:06
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
ai, ja ekt my gat af gesoek hier in Pta, jy kan by die importers soos TV2 dalk reg kom, ek weet van n ou wat daai cranks verkoop, sal vanaand die nommer kom post.
Posted on: 2009/9/21 10:10
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Superbin my plesier, ek loves dit om so nou en dan te braai en net cranks en pistons te chat.
Nou toe, ek is bly daai hart oorplanting gaan begin, skree maar as jy hulp nodig het. ek sal dalk hier in die week kom crap aflaai daar by jou.
Ek het die naweek gesien die S2000 rally klas loop independent rear suspensions met sadev limited slip diffs, ek wonder wat die goed kos.
Posted on: 2009/9/21 11:29
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Clive jy kan mar gerus dai L motors n loer gee. N mens kan sommer sien hulle is bliksems tai sodra jy di tapet cover af haal. Met n dubbel cam chain dubbel valve spring kan jy gou agter kom da is potensiaal. En dis cheap soos die A series, ek het R 500 Betaal vir my L20 complete. Racetech so jy se ons gaan begin werk in die rally pits hehe
Posted on: 2009/9/22 7:06
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Ek is so spuit ek het nie 'n camera by my gehad die naweek nie, want ek het onder soveel S2000 karre gele en gekyk na hulle IRS setups, nou sit ek en soek die detail wat ek nie op die internet kry nie.
Posted on: 2009/9/22 8:24
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Dagse mense ek het vanoggend my arp rod bolt kit gan optel vir die L20 
Posted on: 2009/9/23 9:21
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
julle manne wat nou so praat oor die A15, ek is ook opsoek na blok, crank en rods.
laat weet as julle van iemand weet. Ek sien nog nie die nut om hele motor te koop as ek net die helfte nodig het.
Posted on: 2009/9/23 11:36
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|