|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#231
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/11/11 5:55
Ek dink die eerste vraag is watse carbs gaan jy loop of gaan jy die Gotech behou.
Ek wat nou SU's loop kan nie mal gaan op cam nie. Is wel besig nou om my ITB's te beplan, ek het self n Gotech MFI gekry solank. Dan gaan ek ook later n groter cam insit, maar nie te woes nie, ek soek nie krag van 5k rpm nie. 276 klink vir my meer na die ding wat ek nodig het om nice low down torque tekry. Ek dink weer persoonlik lift is vir my meer belangrik as duration.
#232
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/11 6:20
Ek gan 40mm sidies op sit..maar ek kyk ok na bike carbs miskien..
#233
Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen
Posted on: 2009/11/11 13:03
Moenie jou tyd mors om weer terug te gaan carbs toe en goed nie. Vat daai bakkie net na iemand toe wat vir jou die ding ordentlik kan dyno, dan sal hy lig wees op petrol as jy uit boost uit bly. Hy is 10-1 nie ordentlik gestel nou nie, met alle respek aan ROTOR(ons ken mekaar goed), omdat dit oorgeinstalleer is en sommige van die settings is dalk nou uit.
#234
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive
Posted on: 2009/11/11 13:03
Ek sal se hang af wat jy wil doen met hom. Elke dag ry is n 288 perfek, ek run n 300 met 12.7mm lift deur die rocker ratio, mar ek like goed wat rev... ek het ook n stel 40mm's op en dan n A15 crank. lekker torque en kan skree. ek sal vir so groot cam n head voorskryf met mooi flow werk en lekker groot ports, 1200 GX head is n goeie begin punt.
#235
Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen
Posted on: 2009/11/11 13:18
Ek ry 'n 1200 Sedan met 'n 16V Toyota 4AGZE motor wat geturbo is. Hy maak 192kw op unleaded by 0.8 bar boost. As ek in vacuum ry, kry ek gemaklik 13km/l met hom miskien selfs meer, in teen deel dis die kar wat die ligste op petrol is onder my dak op die oomblik. MAAR as ek sy bal vastrap ry ek 'n half tank uit van die huis tot by Killarney, plus so 3 400m runs, dan moet ek weer ingooi anders haal ek nie die huis nie.
So laat stel dit net behoorlik, dan gaan jy moerse happy wees met hom. Ek kan jou waarborg hy gaan nie veel ligter wees nie, as hy nie swaarder is op petrol nie, as jy sides 'n moerse cam en al sulke goed opsit nie. Wat 'n given is, jy gaan nie 'n snowball's hope in hell hê om enige iets naby te kan jaag wat jy nou kan nie... Plus jy sal sy kop moet af rev om naastenby dieselfde krag te maak, wat weer beteken hy gaan nie so betroubaar wees nie. Dink mooi voor jy dit doen... Het daai tyd my kar by SMART racing in Pretoria Noord laat stel, Johan Minaar dink ek is die ou se naam, en hy ken van goed ordentlik stel oop die dyno.
#236
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/11 13:43
Okay cool sal dit eers doen..ek ken vir johan minaar hy het my GX wat ek af geskryf het gedyno tune
Ek het n blou Datsun GX gehad met n CA 18 engine in die ding het op .8 bar 160kw gemaak op hulle dyno alls gedoen deur smart racing.... Maar het hom verkoop ek skop nou nog my gat!!!!!
#237
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/12 10:53
kululadotgroen: hoe klink jy vir my soos boksie met die rooi 1200?
clive:ek het n 1200gx head op met deul valve springs
#238
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/12 11:00
Oja ek soek nie iets met moer baie krag nie ek het al kla n gearbox gebreuk met die turbo engine,
Ek soek net iets wat so +-80kw uit sit eks meer in 4x4's as spoed.... cheers
#239
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/11/12 11:29
As jy net 80kW soek, dan sal ek die turbo afhaal, want ek doen 80kW NA. As ek jy is en daia is die klas krag wat jy soek, 268 - 272 cam, hou die gotech, spandeer die geld op EFI as op Sides.
Nou manne voor julle my vrek slaan, ek persoonlik het niks teen n side nie, ek haat net die goed met n passie vir gymkahan. LOL Het vir jare met n 36DCD gery, blerrie nice carb, maar hy het sy plek. Dis darem nie so erg nie, niks klink so smart soos n motor met 2 sides nie, maar op gymkhana sukkel hulle net. 'n stel SU's sal beter in die dorp ook wees as sides. Ek gaan nou my sides vervang met ITB's, ek kna dit nie bekostig dat n carb fload met my nie, ek was nerens in my klas terwyl ek dit gehad het.
#240
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive
Posted on: 2009/11/12 13:37
Midag manne, ja sien die ding is almal soek krag mar op ander plekke vir ander doel-eindes. So dis moeilik om regtig te comment of raad te gee. Kyk vir Racetech werk sides nie, ek dink weer dis die awesumste goed ooit, mar ek fok net in die straat rond. so mens moet mar speel en kyk wat werk vir jou. En ja n 36 dcd 7 weber is n baie nice carb. Mis myne. :(
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|