|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2008/3/30 12:52
From RSA
Group:
Registered Users
|
racetech jammer ek was hastig .as jy begin en jy sit datsun 1200club in dan het jy bl 1 met al die ander sites, gaan dan aan na bl 3 daar amper onder kry jy new zealand datsun 1200 Daar is n mooi ute met lsd en fotos.jammer ek is nie so goed met die site bedrywe nie
Posted on: 2010/1/18 7:39
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
okay mar van waaraf het jy bestel?
Posted on: 2010/1/18 11:12
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Bliksem, hoekom is Nissan parte so duur? Ek het Nissan gebel met 'n lysie van goed wat ek wil koop as ek die A12 gaan opknap. Die prys draai by R5799. Is julle ouens wat A series engines opgeknap het sinne ook so duur? Dis net party van die parte en dan het ek nog niks gedoen aan die head soos gasflow of performance cam of flywheel ligter maak nie. Ek begin nou wonder of dit die moeite werd gaan wees.
Posted on: 2010/1/18 12:22
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Clive ek het by Motown American Autoparts bestel, praat met Terrence hy is mooi wakker.
1200GX wdf probeer jy by Nissan koop, n nuwe motor of wat. Meeste van my Engine parte kom van plekke soos Masterparts, Alert, Midas, Autozone en performance goed van Motown. Ek koop net oorspronklike goed soos crank seels, spiget en daai vark van n seel agter op die gearbox by agente.
Daai motor moet jy vir nie veel meer as R2k kan oordoen met machining ingelsuit. Vir daai klas geld koop ek 2 A15 subs en sit die gx top op dit.
Posted on: 2010/1/18 12:51
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Nee donder. R2000 klink te goed om waar te wees. Ek het by Engine Parts darem 'n paar goed vir goedkoper gekry. Hulle het 'n timing chain met die maak van "Simusa" en ook tensioner. Ek is bang vir sulke snaakse goed. Wat dink julle?
Posted on: 2010/1/18 13:04
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Nee wat. My totaal kom uit by R8770.
Posted on: 2010/1/18 13:09
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Met daai klas geld kan jy al amper 'n 4age en 21r boks koop.
Nooit maar nooit is jy veronderstel om daai klas geld uitegee op n motor oordoen nie, dit maak mos net eenvoudig nie sin nie. Nissan wou my dan R1600 vra vir inner en outer A12GX valve springs, en dara voer ek toe Ishkies in vir R1250 wat baie beter as die nissan goed is.
Het julle 'n Masterparts of Alert in julle wereld, jy kna altyd hulle produkte maar koop.
Posted on: 2010/1/18 13:15
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Ek weet. Ek moet by sê dat die prys sluit in cam regrind, head gasflow, nuwe head bolts, nuwe conrod bolts en nuts.(Ek kan mos die nuts weer gebruik.Wil nuwe bolts insit want ek is net bang die oues gee dalk kak as ek hulle weer gebruik en hom 8000rpm rev) en flywheel ligter maak. Nissan vra my totaal net net onder R900 vir inner en outer valve springs. Hoekom vra hulle jou so baie? Daai performance springs, gaan hulle nie ekstra stres op die rocker shaft sit nie? Hulle gaan mos meer preasure rate hê as standaard GX springs wat ek wonder of hulle nie stres sal maak op die rockers nie. Anders moet ek vir R300 meer ook oorweeg om daai springs te koop.
Posted on: 2010/1/18 13:44
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
1200gx, kan jy nog atually gx inners en outers by nissan koop, want volgens nissan hier in centurion kry mens dit glad nie meer nie... en ja daai prys klink baie styf, jy kan amper n SR20 bou wat deure af ry vir daai geld. Ekt al my spares by Alert gekry, pistons, ringe en bearings was R950 ongeveer. En dit sluit KS pistons, ndc mains en acl big ends in.
Posted on: 2010/1/19 4:01
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
Is alert die volle naam? wa is hulle?
Posted on: 2010/1/19 6:14
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|