User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 30 31 32 (33) 34 35 36 ... 65 »


#321 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/2/2 9:14
Thanx, Jus, al my machining doen DPRacing. hier in centurion, wat wil jy lat doen ?


#322 Re: Wie verstaan Afrikaans???
TJ-Flames Posted on: 2010/2/2 9:26
well heel eerste dink ek ek gan my head moet laat skim. Enige idea wat dit kos?
Daarna will ek 'n adapter plate laat maak vir 'n dgv 32/36 weber
Dan wil ek of 'n cam koop, of ene laat re-profile
weet jy waar om branches te kry? Het laas week 'n plek gebel 1G sonder fiting 1.5G met fitting, klink ma bietjie baie! Dan moet ek nog 'n freeflow ok laat doen.
Sal graag daarna my head will laat port en flow en A15 valves in sit
flywheel laat ligter maak
en my blok laat balance


#323 Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman Posted on: 2010/2/2 9:31
Lyk my ons wil dieselfde goed laat doen.
Ek gaan 'n cam laat re-profile by Camshaft Dynamics. Dis goedkoper as om billet te koop. En my engine gaan A12 bly met verbeteringe.


#324 Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman Posted on: 2010/2/2 9:34
Bou jou eie branch man. Dis wat ek gaan doen. Ek het 'n kakhuis vol fotos gekry en gaan probeer om 'n pipe bender te leen by iemand. Nie hydrolic nie, maar daardies wat jy met die hand werk om te buig.


#325 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/2/2 12:56
Carb City in kerk straat in pta verkoop daai adapter plates, Ek sal voorstel jy hoor of hulle nog Maus manifolds verkoop wat specific gemaak is vir die weber down draughts. Ekt my branch by speed spot in Pta-noord lat bou. Dink branch met exause was R1600, dit is alles custom. Cams naby jou sal seker Camshaft Dynamics jou beste wees, West Rand 011 660 5025. Ek het nog so maus manifold hier iewers in n container as jy belangstel, sy oortjies het net af gebreek waar hy op die head vas maak saam die branch so as jy iemand het wat ali mooi kan swys lat weet my dan post ek n pic. Full Race sit ook an jou kant van die wereld, hulle sal jou met die balancing kan help, meskien daai head ook.


#326 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/2/2 13:32
Clive wat het gebeer dat jou crank gebreek het


#327 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/2/2 16:34
Ekt geen idee nie, ekt nie daai engine gebalance nie, en ek weet ook ni hoe lank hy al gebruik was in n ander engine nie, hy was ook al ge-regrind so wie weet wat hy al deur was, nuwe crank kom uit n A15 sub wat nie mee gerace was nie. So ek gan nou mar weer try.


#328 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/2/2 16:43
Hoori manne, ekt n extra Stel F16 Emulsion tubes wat ek wil ruil vir n stel F11's, as julle van iemand weet. Thanx


#329 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/2/3 10:13
Manne hou duim vas, ek kan dalk nou 'n datsun 1200 deluxe koop, die man het die project begin , maar wil nie meer klaar nie, die bakwerk is gedoen, hier en dara afwerking en alles weer in mekaar sit, kar is gelukkig nog gelic.

Hou daai duime bymekaar.
Fok ek soek so iets, asb ek vra mooi, ek wil hom he.
Hoop die man het goeie werk gedoen en wil nie n fortuin he nie.


#330 Re: Wie verstaan Afrikaans???
TJ-Flames Posted on: 2010/2/3 10:59
sterkte



« 1 ... 30 31 32 (33) 34 35 36 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]