User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 38 39 40 (41) 42 43 44 ... 65 »


#401 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/3/30 12:09
Clive as ek weer vir my parte gaan kuier sal ek vir jou fotos neem van die brackets.


#402 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/3/30 16:29
Thanx dude, ek soek eintlik n stel... weet jy nie wie het of waar ek kan kry nie ? En manne wat prys die toyota throttle bodies deesdae ? Ek soek n stel. Maybe ontsla raak van my 40mm webers.


#403 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/3/31 10:27
Ek moet nou sulke brackets maak vir voor, maar net baie sterker, ek gaan dit gebruik om die kar met a frame te sleep.

43mm RSI throttles is so R1500 hier in die kaap. 45mm is so R2500. As ek weer by my parte kom sal ek loer of ek dalk extra stel brackets het.


#404 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/3/31 16:13
Dankie dude, kan die vtech controller op die sr20ve vir jou meet sy sy lengte gee ? help met die sny of dalk modify werk. Ek het so head ook, soek net n donderse exuase cam en 2 rockers.


#405 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/4/2 9:29
Clive het jy meer info oor die vtech controller of dalk 'n paar fotos, sommer van die hele motor.


#406 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/4/2 21:40
okay sal bietjie foto's neem, die controller is basicly 2 solonoids wat net oli deur laat na sy rockers wat die vtech engage, rede vir 2 solonoids is, die 2 cams se vtech kom op verskillende tye(rpm) in. Ek wou myne met itb's run mar ek dink nou mar an n turbo setup.


#407 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/4/3 8:22
Yes manne ekt uitgekom by van die fotos wat jul gevra het, ISKY springs is op en Vtech controller. Kyk mar in my Album.


#408 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/4/6 10:21
Clive baie dankie vir daai fotos, moer daai ding is groot. so maak nie saak wat ek doen nie, ek sal daai klas spasie moet los vir die vvl controller.

Clive watse parte het jy als vir die motor, net die head of die block ook.
Jassas, weet jy hoe skaars is info op die net oor die conversion van die motors na RWD. Ek soek net iemand wat vir my die regte info kan gee, wat dit al gedoen het en wat dalk pics het oor dit. Blerrie buitelanders doen mos net conversions wat bolt on is.

Ek is baie dringend opsoek na die info. Moet die week of volgende week so motor gaan opmeet, as die conversion doenbaar is, wil ek die gearbox voor volgende naweek koop, sodat ek hom kan saamvat saam met superbin se ex sr2odet motor wat ek kan gebruik as dummy om my firewall en gearbox tonnel kan begin bou.

Fook ek is nie lus om SR20DE / T sub te koop en dan VE later optesit nie, dit gaan baie geld kos, maar los hande die maklikste.


#409 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/4/6 16:35
Racethech, wat ek hoor lyk die sub van die VE se rods anders as die van die gewonde DE/T baie ligter en so, en Dan is die pistons is ook anders. mar blykbaar net hoe dit lyk en hoeveel dit weeg. Maybe materiaal veranderings en daai kak gedoen om die ding te kry dat hy vinniger op rev. Maar dit praat ek nou alles onder korreksie, ek sal self graag so sub wil strip en vergelyk met die De/T sub. Lat ek kyk of ek kan uit vind van die Fwd blok se veranderings om op die RWD boks te pas. Ek het so Fwd blok ook, so ek wil nie regtig nou n rwd sub soek nie. Mar glo dit of nie ekt n hele SR18DE engine... al veranderings wat ek sover vind is boor, valves en combustion.


#410 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/4/14 10:03
sesuna, i'll rather have sex with myt datsun, get lost.



« 1 ... 38 39 40 (41) 42 43 44 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]