User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 45 46 47 (48) 49 50 51 ... 65 »


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
Posts: 240
Offline
Race, daai project van jou lyk baie goed. Ek sal bietjie pics van my engine ook begin post, mar die maand staan die datsun bietjie. My ander wiele het TLC nodig gehad ^_^

Posted on: 2010/7/30 12:49
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15

www.spitronics.co.za

Keep it OldSchool, keep it Datsun
Some can afford the legends, other try to revive them.
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Hmmm, ek ken daai een, as raak sommer bedroef as ek sien my bike kort tyres, ketting en sprockets of voor brake pads. Dan bygese, 'n torbo diesel bakkie se services is nie so goedkoop soos n datsun sin nie. Al doen jy dit self, R55o net vir filters, nie cool nie.

Posted on: 2010/7/30 14:24
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
Posts: 1054
Offline
Het die 25ste bietjie gaan drag weer. Eerste keer na die suspensie nou uiteindelik uitgesort is en ni emeer tramp as jy sy bal vastrap nie.

Het my tyd afgebring van 12.8s na 12.5s, met 'n 181km/h exit speed. Kan hom nog so bietjie harder launch, maar wou eers so bietjie die dinge uitcheck. Maar hy launch nou soos 'n droom...

Sal vir my 'n nice trumpet maak vir die turbo vir die volgende meeting, voel die krag raak so bietjie weg van 3de na 4de, kan dalk die filter wees wat dinge so bietjie kniehalter.

Sit met full progressive water/meth kit, dalk fit ek dit ook voor volgende keer, dan kan ons die timing so van 0.8 af vinniger maak, en die boost van 1bar na 1.3bar aandraai. Dan behoort ek in die 11's in te dip...

Posted on: 2010/7/30 23:12
_________________
1200 GX Sedan
New(being installed)
4AGE 20V NA

Old
4AGZE 16V turbo
196.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.3s
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Kulula dit klink great, ek sit en dink ookal 'n tydtjie aan die water/meth kits, veral as jou kompressie effens hoog is, kan dalk seker baie help om detenation onder beheer tehou en nie hoe octaan petrol tegebruik die hele tyd nie.

Posted on: 2010/8/2 7:44
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
Posts: 25
Offline
Ek en n maat het my fenders bietjie uit gerol, eerste keer wat ek dit probeer. Die verf het bietjie gespat maar nou skuur my bande nie meer nie. Ek hoef ook nie meer te briek vir bumps in die pad nie.

Posted on: 2010/8/5 11:14
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Ek gana een van die dae flares invoer, ek moet so 6cm agter flare, roll sou lekker goedkoop en maklik gewees het, maar gaan net nie werk by my nie.

Posted on: 2010/8/6 7:47
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
Posts: 25
Offline
Hi, ek sien Zwartkops renbaan het n "Super Trax day" Sondag. Geen lisensies nodig nie, as jy jou kar op die baan wil gaan ry betaal jy n fooi en jy loop oop. Klink na pret vir ons "Novice" oukies. Sal nog so paar dinge aan my karretjie moet doen voor ek dit aandurf. Sal dalk pret wees om te gaan kyk.

Posted on: 2010/8/6 9:51
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Ek het dit noual n paar keur gedoen op Killarney, al kark is, as jy die Aseries motors so hoog rev vir baie lank, dan druk hy die water uit. ek kry so drie laps gedoen dan moet ek gou vinnig in die pits induck, water vol maak en weer uitgaan.

As ek die bakkie sou hou sou ek net die waterpomp verander het dat hy nie cavitate nie.

Maar ja dis m@erse fun.

Posted on: 2010/8/6 10:04
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
Posts: 25
Offline
Interesant, ek weet op sommige trok engines soos die 352 ADE en die 409 ADE, as jy nie die regte verhouding antifreeze in gooi nie dan cavitate hy so erg die bubbles vreet gaate deur jou poorte. Wonder of dit nie n verskil sal maak in die situasie nie. Het jy antifreeze in gehad?

Posted on: 2010/8/6 11:44
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Met of sonder antifreeze, hy stoot uit, die impeller draai tevinnig, dan cavitate hy en veroorsaak borrels, word warm en stoot uit.

Loer hier: http://datsun1200.com/modules/newbb/v ... id=247815#forumpost247815

Posted on: 2010/8/6 11:49
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer



« 1 ... 45 46 47 (48) 49 50 51 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]