|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
|
Jisso...Kan nie wag nie.. Tel na werk gou die ITB setup up, dan gaan drop ek dit by Kaluladotgroen. Sal sommer dat hy pics post
Net n vragie... Wat is die vinnigste 1/4 mile tyd wat julle van weet vir n NA A14 powered Datsun/Nissan?
Posted on: 2010/8/16 13:42
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Kan jou nie daar help nie, maar ek weet van 'n man wat besig is met een monster 1400 NA motor, seker in die area van 10k rpm en so 120kW+, dit als uit 'n 1400 block wat nie uitgeboor is nie, maar wat op gevaarlike petrol moet loop
Posted on: 2010/8/16 14:19
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Hi, een van my maaters in boksburg het deur die 16's gebreek(net net) met n 1400/bro speed pyp/40 sidies/elect dizzy/weet nie watse cam; met gewoone petrol.
Posted on: 2010/8/16 16:02
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
killa ons kan bietjie compare in hp as myne kla is ook, sien hoe maak die lugdruk en so n verskil met die krag. Mar myne is mar n mild setup :D
Posted on: 2010/8/16 17:12
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
|
Clive... Ons sal maar moet sien wat sy gaan maak. Niks majour nie.. Net nuwe ringe. STD blok met A14 head met dubbel valve springs en 4 throttles... op unleaded petrol
Posted on: 2010/8/16 21:30
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Killa, en die top is hy standaard. Al die 1400 motors se krag le in die head, dit het ek nou al bewys.
Posted on: 2010/8/17 7:51
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
|
Racetec... Ek gaan n 276 cam insit en die top en intake net match port en ook die top so bietjie flow, maar as jy n kwaai top het daar by jou onder die tafel, sal ek dit met graagte uit toets.. hehehehehe
Posted on: 2010/8/17 8:08
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Killa watse injectors gan jy run ? Dog ek post bietjie van my nuwe goodies wat ek hoop my engine projek gan anhelp.
Attach file:
18082010171_A.jpg (63.50 KB)
Posted on: 2010/8/18 5:09
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
|
WOW Clive... Nee ek gaan darem nie so extreme nie met ARP parte nie. Die injectors is vanaf n 1600cc Ford Rocam motor vir nou. Wil net eers die setup mooi smooth kry, en dan later tune met groter injectors en afgas. Dan het ek mos 2 maps.
Was kos daai 2 pakkies en die head gasket as ek mag vra? Smaak my jy is besig met n woelige A14.
Die enigste rede dat ek die motor oor doen is oordat die ringe gaan lê het, en ek gatvol was vir die carb..die dat ek FI nou gaan, maar soos ek aangaan probeer ek maar die regte parte kry en die motor reg bou.
Kalula het gisteraand gou die top geflow..en nou is die top by Bastics vir n lekker skoon maak en die valves se seats.
Posted on: 2010/8/18 6:13
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
As per race se verwysing het ek by MoTown Autoparts dit lat bestel, ARP Rod Bolts was R630-00; ARP Head Studs R1090-00 En die gasket as ek reg onthou R430-00 dis nou voor belasting, ja Killa die wiskunde se hy moet mooi skree mar dit bly steeds n lucky packet.
Posted on: 2010/8/18 6:19
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|