|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Netjies netjies, ek sin uit na di 2 motors manne
Posted on: 2010/8/18 17:03
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Hallo manne, ek het gaan sit en so vinnig n lysie opgestel wat dit gaan behels om my bakkie te turbo, nie gedink dit gaan so baie goed wees nie. Nou het ek n redelike idiee waar ek trek, ek het n X langs alles gesit wat ek al het. Ek kry hoopelik my dizzy die week, dan kan ek hom af tic.
Conversion list Turbo: Turbo X Gasket Manifold to Turbo X Gasket turbo to exhaust Oil feed pipe & fittings Oil return pipe & fittings X Modify Sump(return pipe) Sillicon pipe Clamps Intercooler Blow-off valve Exhaust manifold: Flange to head Flange to turbo Steam pipe bends Brass nuts (m8) Intake manifold: Manifold (std) X Square dapter plate X Throttle body X Injectors X Fuel rail(raw) X Fuel pipe Pipe clamps X Fuel press regulator(adj) X Fuel pump Airfilter Ignition: Gotech X Gotech harness X Injector plugs X Electronic dizzy VW dizzy plug Electronic coil Suspension: Rabbit shock inserts Rabbit shocks Threaded pipe Threaded pipe lock rings Coil springs Rose joints Strut tower brackets 160 Si Calipers & Disks Caliper brackets Braided brake hoses Interior: Bucket seats Rev counter Boost gauge Oil pressure gauge
Posted on: 2010/8/23 9:07
Edited by A15_Tweaker on 2010/8/23 9:48:47
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
hi almal hier, jammer ek chip nou in hier, maar racetech ek het op jou site gesien jy ken van heads modify. kan jy my dalk enige tips gee op wat om op die head te verander? ek het op die stadium n standaard 1400 bakkie, maar sny my ekstra cam einde van die maand by lamco in pta. ek beplan ook om n h89 head op te sit en n weber 32/36. ek ry elke dag met die bakkie so ek wil nie te rof gaan nie, maar wil ook die wingat manne met hulle vw's kan k@k vertel
Posted on: 2010/8/23 10:43
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
A15 Tweaker, turbo is vir pissies. lol Jammer, dis net my persoonlike opinie,maar ene vraag, hkm braided briek pype. dis nie eers iets wat ek nou dadelik op my resies kar beplan nie.
Posted on: 2010/8/23 11:46
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Ryan, maak die ports oop, my head is baie oopgemaak,kyk op my site, daar is fotos, en vergelyk dit met jou standard head, onthou net ek het 'n GX head geport. Ek het 'n spaar GX head by die huis wat ek een van die dae gaan port. My huidige head is nog nie soos ek hom soek nie, die valve seats is nog te klein, so die nuwe een sal oor geport word, minimum 1400 valves en seats kry. Ander raad wat ek jou kan gee is koop 'n Nismo intake gasket, en blue print jou head volgens dit. Al crap is dan, jy moet altyd sulke gaskets koop.
Spring met n pencil grinder daar in en laat loop, daarna flapper wheels. My intakes is bitter glad, e fout, maar dit werk, die nuwe een sal ek afwerk met 180 grid flapper wheels op die intakes en die exh ports bitter glad maak.
Moet ook nie vergeet van die combustion chambers nie, polish die goed, maar pasop vir sny, grind verander as jy nie weet wat jy doen nie. CC hulle net en kry hulle dieselfde, met minimale verandering aan die vorm.
Posted on: 2010/8/23 11:55
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
LOL race, if you cant build horse power fit a turbo ? :P goeies.
Posted on: 2010/8/23 12:10
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Ongelukkig is ek nou maar net hooked op karre met turbo's, my eerste kar was n SSS langley turbo, my 2de kar n Golf 4 GTI. Ek het nog baie planne vir die bakkie, gaan net eers al die motors(A15) wat ek het op speel, glo nie meer in K@K opgaar nie. Dan sal ek oor gaan na iets met meer grunt. Hoopelik het ek n garage teen daai tyd. Die braided hoses is net n idiee niks is definitief nie. 
Posted on: 2010/8/23 13:08
Edited by A15_Tweaker on 2010/8/23 13:25:42
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
thanx racetech, ek sal kyk na daai en jul op hoogte hou.
Posted on: 2010/8/23 13:18
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
|
Dis eintlik mense wat bang is vir regte krag en nie weet van turbo's nie wat bang is. Hulle is bang hulle kan nie die krag hanteer nie, dan noem hulle ons bang...hehehe
Posted on: 2010/8/23 13:52
|
|
_________________
1200 GX Sedan New(being installed) 4AGE 20V NA
Old 4AGZE 16V turbo 196.5KW/283NM 800m - 200km/h 400m - 12.3s
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
|
Dit gaan nie oor bang wees nie....
Onthou maar die Motto van n 1400 nissan
Jy ry nie n 1400 nie...SY RY VIR JOU....
Posted on: 2010/8/23 14:04
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|