User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 51 52 53 (54) 55 56 57 ... 65 »


#531 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa Posted on: 2010/9/30 13:35
So bietjie Update
Open in new window


Open in new window


Open in new window


Open in new window


Open in new window


#532 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/10/1 8:43
Die oudtjies lyk netjies. Ek sine jy het die rowland dcoe mani en die adaptors gebruik.

Netjies.


#533 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/10/5 7:15
oi! ek like dit! Wens myne lyk ok al so! :P Waneer fire jy hom op ?


#534 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa Posted on: 2010/10/6 9:29
Die Sub Assy is aan mekaar. Nog net die head moet aan mekaar kom en dan in sit, maar die spares sit nou maar nog eenkant... Te veel ander dinge wat my besig hou.

Waar de hel kan ek 2 van daai Staal engine mountings kry wat aan die blok vas bout vir die enginmount rubbers. Ek kan nerens in die kaap 2 van dit kry nie.


#535 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/10/13 17:25
sorry manne ek gaan gou heeltemal die onderwerp verander vir n oomblik , ek is besig met bedrading en wil my cluster doen. Weet enige iemand waar ek die bedrading diagram kan kry vir n 1400 se cluster ???????


#536 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/10/14 6:48
Kyk op die site se tech wiki, daar moet links wees na die 1200 owners manual, hy gaan baie dieselfde wees.


#537 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/10/19 6:39
Thanx , het darm n paar voorbeelde gekry


#538 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/10/19 6:41
Is daar enige iemand met n GX Coupe in die Centurion area ????

Ek wil graag van n paar goed seker maak.

Sal graag na nog een wil kyk.


#539 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/10/19 7:21
Ongelukkig nie waarvan ek weet nie tjom.


#540 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/10/20 18:15
dis nou n jammerte , is ek die enigste persoon met 'n gx coupe in Centurion / PTA wat op die site is ??????????????????



« 1 ... 51 52 53 (54) 55 56 57 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]