|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
dis waar, maar jy drift van agter af LOL sal ma sien, ek vind maar net bietjie uit vooruit
Posted on: 2010/2/10 8:55
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
TJ ek sal jou oor n paar maande kan se of die voor briek setup cool is of nie. Het nou 2 stelle struts, so sal dit eers in die karretjie sit tot ek my coilovers oor bou in karretjie met my briek setup op.
Redes hkm ek groter gegaan het voor is nommer 1 ek glo dat jy eers werk aan veiligheid en dan aan motors, nommer 2 ek loop gti calipers agter en golf voor rotors agter, my balans sou so uit gewees het tussen voor en agter, soos GXman gese het die golf manne sukkel met lockup agter, HKM sukkel hulle, hulle doen nie wiskunde nie en luister teveel na ander mense. Enige iemand met meganiese kennis gaan vir jou se groter agter , nog groter voor. Dit is n stelsel en help nie jy verander net een variable in die stelsel nie, die balans is dan heel uit.
Een ding wat ek jou kan se, op Killarney in die main en back straight af het ek minder as 50m nodig om spoed te verminder tot ek deur die draai gaan.
Jou Head storie, vat n bakkie head, jy kan 3 mm af haal bo, dan het jy dieselfde combustion chamber as die gx head, maak jou pushrods korter, dan het jy die beste head na n GX head, ek het so een spaar en het hom al baie beloer.
Jou SU's storie, ek het dalk vir jou extra GX manifold, sit noual met 3, een op bakkie en 2 as spaar, een van die dae gaan daar een op die karretjie wees en die bakkie gaan throttles loop. Sal net eers moet kyk hoe die nuwe stories gaan werk, weet nog nie mooi wat om met al die motors te doen nie. 3 pokken 1200's waarvan die ene gebalance is.
Posted on: 2010/2/10 10:07
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Oh linkage is nie n moerse issue nie. dis net nuwes maak of van hulle korter maak, Ek loop ook n stel HS4 Hitachi SU's op GX manifold, werk soos n bom, onthou net eending van die Aus en US manne, hulle is nie lief vir maak werk of verander nie, hulle wil net parte swop tussen rygoed.
As jy wil kan ek vir jou fotos neem van my setup.
Posted on: 2010/2/10 10:11
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
GXman ek het gister aand na 'n stel cam followers gekyk wat spaar in n sak saam die karretjie gekom het, hulle het geen maar geen merke op nie, so maka jou motor oop en check eers hoe joune lyk.
Posted on: 2010/2/10 10:12
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Thanks man. My engine het 'n genuine 150 000km op. Was 'n ou tannie sin toe my pa hom gekoop het. Ek het toe ek student was hom oorgeneem. Ek het wel 'n spaar GX engine blok as my engine sinne dalk kak is.
Racetech, 'n ander ding, ek sukkel om 'n deluxe se cam te kry. Ek wil 'n deluxe cam laat re-profile. Wil jy nie bietjie daar onder hoor van iemand wat 'n cam vir my het nie? Dit moet nie GX wees nie want blykbaar het hy min vleis om profile mooi te verander. Die deluxe sinne is 'n economy profile, so daar is baie vleis om mee te speel. Ek laaik nie opweld nie, toe stel die een mechanic hier voor ek moet deluxe cam kry dan sal dit heel moontlik nie nodig wees nie.
Posted on: 2010/2/10 10:21
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
maak vir ons 'n tut dat ons saam coilovers kan bou toe
ek wil nie klein bietjie beter he voor en disks agter, ook ma net vir veiligheid, want dit my daily so kort nie 8pot v8 brieke nie LOL
Sal kyk watse heads ek nog my hande op kan kry vir cheap, soek oets nice wat ek kan customise vir my engine
Ek sal jou love long time as jy vir my 'n mani kan organise, ek dink dit sal 'n nagmerrie wees om ene op te laat maak!!!!
ek ok nie rerig geworry oor linkages nie
Jys nie lus om een van daai 1200 JHB te email nie LOL
Sal 'n paar fodies baja waardeur
Posted on: 2010/2/10 11:25
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
|
Just popping in
Joined: 2009/5/12 13:59
From Potchefstroom
Group:
Registered Users
|
Al julle gepraat maak my net jaloers. Dit suck om 'n student te wees met niks geld nie.
Posted on: 2010/2/10 15:23
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Deimos, I know the feeling.
TJ watse pics soek.Intussen kan jy in my gallery op my website gaan kyk, dalk is daar iets wat so lank kan help.
Posted on: 2010/2/11 8:02
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Toemar tjoma eks self n student, en soos dinge by T.U.T lyk die semester nog n hele ruk... Nice Gx race, kan ek nou al daai bumper kom haal ? ^_^
Posted on: 2010/2/11 9:29
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
fotos na verwys in #363, van carbs
Posted on: 2010/2/11 12:49
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|