User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 52 53 54 (55) 56 57 58 ... 65 »


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
Posts: 37
Offline
Net so vinnige Update. Maandag aand het ek gou die 1200 GX motor gepluk uit die bakkie uit. Gister aand het ek die nuwe 1400 Sub assembly ingesit en al die ander odds en ends soos die starter alternator en bedrading vas gemaak. Sommer klaar die radiator ingesit en pype vasgemaak.

Toe ek met die top begin kom ek agter dat die blerrie valve stem seals missing is... Sal maar more nuwes kry en sommer die top afgooi by Multi Weld dat hulle dit sommer aan mekaar kan sit. Dan kan ek dit net more aand op sit.

Dan is dit basicly net die Settings op die valves en dan die Dicktator se wiring. Dan moet sy start.

Posted on: 2010/10/20 18:23
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
Posts: 240
Offline
Serial hoe het jy gemaak mt jou petrol pomp ?

Posted on: 2010/10/21 17:34
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15

www.spitronics.co.za

Keep it OldSchool, keep it Datsun
Some can afford the legends, other try to revive them.
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
Posts: 37
Offline
Voor in die engine bay het ek die ou feedpyp gebruik as n return, maar agter by die tenk het ek die ou feed pyp gevat na die pomp. en van die pomp het ek n nuwe pype gele vorentoe vir die feed.

Die return is net in ge-T by die filler pyp

Vanaand gou die head opgesit maar nog nie getorque nie.

Ek geruik die 1200 GX se exhuast manifold maar die Sidedraft manifold se no 1 en 4 druk vas teen die exhuast, so more vat ek dit gou na rowland manifolds toe dat hulle kan check want dit is tog gemaak vir n 1400 so hoekom pas dit nie.

Posted on: 2010/10/21 18:35
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
Posts: 240
Offline
ja... bou hul hom nie vir n branch nie ?

Posted on: 2010/10/21 18:45
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15

www.spitronics.co.za

Keep it OldSchool, keep it Datsun
Some can afford the legends, other try to revive them.
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
Posts: 37
Offline
Ek hoop nie so nie, want dan moet ek weer die zorst change

Posted on: 2010/10/21 19:00
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Wat doen julle. Soos dit hier gaan lyk my of bitter besig of niks.

My bakkie is nou finaal in retirement, hy sal nie weer 'n resies baan of 'n Gymkhana sien nie.
Ek het darem die jaar 2de in my klas gekom en 8ste algeheel in die Witzenberg Gymkhana reeks.
Nie sleg vir 'n 1400 Datsun motor nie.

R.I.P Datsun 1400

Posted on: 2010/11/16 7:22
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
Posts: 37
Offline
net so vinnige Update

Nog net die Hall sender in die Dizzy vanaand dan start sy

Sy kom nou mooi na n kant toe

Open in new window


Open in new window


Open in new window

Posted on: 2010/11/16 7:34
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
Posts: 240
Offline
Yes Race, sad mar as ek sien hoe jou ander projek bymekaar kom sal dit my nie TE veel pla nie. Daai is regtig een van die beste datsun builds ooit if indeed nie die die beste nie. En dis pure Nissan/Datsun ^_^

Serial, dit lyk net so bietjie bef0k! moet vir ons n vid of 2 neem van hoe hy klink!

Posted on: 2010/11/17 4:29
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15

www.spitronics.co.za

Keep it OldSchool, keep it Datsun
Some can afford the legends, other try to revive them.
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
Posts: 37
Offline
Als is reg behalwe die dizzy. Moet vandag gou iemand kry om dit te mod... dan start sy

Posted on: 2010/11/17 4:34
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Thanks Clive. Ek stem dit pla my nie teveel nie, maar nou moet ek al my bakkie se parte oorbou in my broer se 1200 in, tenminste het ek darem iets wat net so kompeterend is soos die bakkie om volgende seisoen mee te begin.

serial, ek stel baie belang in 'n dyno grafiek van die setup, redes, ek voel die 43mm is tegroot vir die 1400 motor, dink meer 36mm sal perfek wees. Ek en my broer dink ook daaraan om sy 1200 met my motor efi temaak met throttles.

Posted on: 2010/11/17 7:22
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer



« 1 ... 52 53 54 (55) 56 57 58 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]