|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#11
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/31 9:35
Herman jy moet die naweek by my n draai kom maak. Ek was nou by die ou wat balancing doen ek het moerse klomp normally aspirated info by hom gekry!
#12
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2009/7/31 9:38
Nou moenie skaam wees nie. Deel met my ook. Ek beplan om my A12GX optebou vir meer krag. Ek gaan ook my eie branch bou.
#13
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/31 9:47
Dis kak moeilik om als so te beskryf maar ek sal vir herman vra om vir jou dit te mail hys die pc ou
#14
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/31 9:52
Maar ek kan solank vir jou se n windage try is n moet in jou bottom end! Dit help meer as wat ek kon dink. Hulle het n toets gedoen met n opel wat met n dry sump loop. So al faktor da is die wind in jou blok en hulle mak 8kw meer met hom in as sonder hom
#15
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/31 9:55
Die head intake en branch setup is te moeilik om so te verduidelik
#16
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2009/7/31 10:01
Daai windage tray, dis mos so 'n plaat wat net net om die crank en conrods se beweging is om die olie af te hou onder in die sump.
#17
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/7/31 10:04
More more manne, ek likes die thread.
Jammer dat ek gister net did ding begin het en toe gehol het, my shocks het ook gekom en ek moes hulle net gaan haal het. Sal nou nou vir julle n link gee waar julle kan gaan loer na die pics. lees die kaak - http://uncyclopedia.wikia.com/wiki/Jacob_Zuma Superbin ons moet plan maak, ek gaan more aan die bakkie se agter suspension werk, het gister gou my extra stel hangersskoongemaak en geverf, vanaand nog n laag en dan more die bushes insit en twee vere uithaal, die extra een en nog een, die fooker se gat mot sag word. Dink dalk om na die tyd n vuurtjie te maak en karre te praat.
#18
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/31 10:12
Gx jip dis daai ding maar soos dit my lyk is dit meer vir die wind as olie. WINDage tray want op dai kar het hulle niks krag by gemaak toe hulle na die dry sump toe gaan nie.
#19
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/31 10:24
Daai gaan vir my bietjie moeilik wees racetech want met die nuwe baba is dit nogal mal! Maar jy moet mos jou bakkie vir n test drive gaan vat dan kom loer jy gou in
#20
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/7/31 10:35
Die windage tray, dalk kyk ek maar net snaaks na sulke goed.
Ek is lief om dinge van ander angle af te be loer. Simpel m@er wat se K&N filters en al die kaak gee krag, kaak. 2-3% dalk, as jy 100kw maak ja, dan maak dit verkil, ek voel half dieselfde oor die windage tray ding. Maar ek is game, ek soek n spaar sump, wil baffle plates insit, en terwyl ek besig is, hkm nie die windage tray try nie. You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|