User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 17 18 19 (20) 21 22 23 ... 65 »


#191 Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin Posted on: 2009/10/7 12:33
Jip jys reg da clive intake valves gan 44mm wees met n 306 deg TR88 cam wat so 12.5mm lift het so skree gan hy


#192 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2009/10/12 12:11
Jis jis manne, wat is dit so stil in afrikaans land, doen julle niks of het julle vrouens julle almal gehok.


#193 Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin Posted on: 2009/10/14 12:10
Ek kry vrydag my throttles behalwe dit gan da ni veel aan nie. As ek julle kan aan raai as julle ooit iets met throttles gaan ry koop hulle maar nou al. Hulle is besig om vinnig skaars te raak! En die prys begin mal raak. Da is ouens wat dit al teen 2200 tot 2500 verkoop kry.


#194 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2009/10/14 12:36
haha Race, lyk my ek is die enigste een wat nie getroud is nie ? Ek self is mar rustig, moet net vandag my brake booster en master nog uistrip


#195 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2009/10/14 14:26
Clive nee ek is met jou op daai een, jonk, jags en ongetroud.


#196 Re: Wie verstaan Afrikaans???
KULH Posted on: 2009/10/14 23:49
EDIT


#197 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2009/10/15 10:08
Kulh, here in SA our models differed slightly from the rest of the world, maybe it was because all the old stock was used on out models.


#198 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2009/10/15 10:12
Superbin, daai vriend van jou wat nmou die dag saam met ons onder die halwe taxi gestaan het in die reen toe ons die ford parte gaan koop het, hy het gese hy het n stel golf agter calipers spaar, wil jy nie uitvind of ek dit by hom kna leen nie.


#199 Re: Wie verstaan Afrikaans???
KULH Posted on: 2009/10/15 10:13
EDIT


#200 Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin Posted on: 2009/10/15 12:55
Racetech ek het hom vroer gebel en hy se dis piele. So dis darm gereel.



« 1 ... 17 18 19 (20) 21 22 23 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]