User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 18 19 20 (21) 22 23 24 ... 65 »


#201 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2009/10/16 7:30
Cool, laat weet wanneer ek de goed moet gana haal, ek is nie die naweek hier nie, ek gana weer soos n slaaf aan die strandhuis werk.


#202 Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin Posted on: 2009/10/20 7:08
Ok vinnige update ek het toe my throttles gekry . Nou net om erns geld uit te k@k vir n management system. Ek kan nou 1 kry vir n moerse bargain sal mar sien of ek gou genoeg die geld kan he vir dit.


#203 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2009/10/20 11:47
Nice Super. Watse management gan jy run ?, manne ekt n vraag, dit gan dalk dom klink mar hoe haal jy die pennetjie uit wat jou brake booster an jou pedal vashou? want ek voel ek gan daai wit plastiek stopper af breek. en dis on-Nodig :)


#204 Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin Posted on: 2009/10/21 7:31
Clive ek kan gotech kry wat fuel en timing kan doen vir R1200. En dai pen ek weet nie ekt nog nie da gekrap nie


#205 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2009/10/21 8:22
Fook Clive, ek het dit al baie gedoen, ek het nou al n Uno booster op my bakkie met daai selfde datsun shaft na die booster. Ek het nog nooit een gebreek nie, maar dit is nie moeilik nie, anders sou ek presies onthou het hoe om die vark uit tekry.


#206 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2009/10/23 11:06
Ek het nouweer die een man gebel wat dalk 'n A15 Motor vir my het, hy het toe die hele kar verkoop met die motor alles. Nou sit en dink ek, ek wil dan nou Throttles op die bakkie sit, dit beteken klaar ek moet EFI koop. As ek so gaan sukkel om so 'n Motor vir onder 4k tekoop, kan ek netsowel n 4AGE koop. My gearbox se 2de rat syncro is klaar stuffed so moet aan hom werk, dalk maar net die 21R roete gana en klaar kry.


#207 Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen Posted on: 2009/10/23 12:20
Wonder of die gaan werk...


#208 Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen Posted on: 2009/10/23 12:21
Holy #OOPS#, dit werk!!!!!!!!


#209 Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen Posted on: 2009/10/23 12:21
NOG STEEEEEDDSSSSSS!!!!!!!


#210 Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen Posted on: 2009/10/23 12:22
WHOOOOOHOOOOOOOO!!!!!!!!



« 1 ... 18 19 20 (21) 22 23 24 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]