|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#221
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive
Posted on: 2009/11/9 4:54
Yes Yes, ja jy kan n/a gan mar jy sal moet kyk na jou compression ratio, en dan obviously hom moet lat oor map. Is die petrol verbruik in verhouding met sy krag? :P
#222
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/11/9 5:41
Nissandude, is dit n import motor wat jy gekoop het, ek het nie eers geweet die turbo weergawe kom in die land in nie?
Hoe swaar op brandstof is hy?
#223
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/11/9 5:43
My VW Caddy radiator is in, ek het die Velocity Golf se expansion bottle gebruik.
Al wat nie nice was nie is die feit dat ek al my pype self moes maak met 90 grade short raduis metaal bends. Aan elke bend moes ek n stukkie pyp by weld sodat ek die pype kon vastrek, maar dit lyk of hy heel lekker werk.
#224
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/9 6:31
Die motor was eens op n tyd n STD A15 motor,ek het nie self die engine gebou nie maar ek kan vir julle se wat alls is op die motor: hy het nissan langley turbo pistons,n GX head met A15 valves,n gt1749v turbo 250cc 4age injectors,n 70mm throttle body met n electronic distributor en dan die bruin agter alls is n gotech MFI...
hy maak so 125kw op die agter wiele teen 1.2bar boost en dan 6km op n liter as jy mooi ry....
#225
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/9 6:35
Ek het ok n VW radiator in met n 10" electronic fan dis net jou pype sit op die verkeurde plek maar hy werk baie beter as die STD een....
#226
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2009/11/9 9:53
Ek wil vir myne ook 'n VW radiator ingesit het, maar met al die draaie en swaaie omdat die inlet en outlet nie reg is nie, het ek maar gelos. Is dit die moeite werd? Op die oomblik hardloop ek nog alles standaard nadat ek elektriese fan opgesit het, standaard radiator opgelos het en permanente fan afgehaal het. Hy het toe begin warm hardloop en fan sukkel om temp af te bring.
Ek sal fotos nogal waardeer as julle vir my kan mail.
#227
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/9 10:51
Daai radiator werk befok want my fan kom amper nooit an nie net as ek verped ry,ma as ek gewoon weg ry in dorp hardloop my grade so tussen 70 en 80...
so hy werk soos n bom...... Ek sal later n paar foto's op sit!
#228
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/10 7:03
More more almal....
hoe gan dit met julle datos?
#229
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/11/10 7:51
Al probleem met my radiator is dat ek die battery moes skuif, het gister aand die nuwe 35mm2 kable gele tot agter o die bak, battery box gemount en die earth draad opgemaak en vasgesit. Vanaand net al my relays skuif want die nuwe radiator is taamlik langer as die ou een.
En daarna behoort die bakkie reg tewees vir sy volgende race. Dan begin die groot werk om die escort regtekry vir sy volgende race, nuwe alternator, dalk kan ek die huidige een regmaak, nuwe wheel studs (sien ie uit na die werk nie) en n nuwe stel slicks.
#230
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nissandude
Posted on: 2009/11/10 19:53
racetech is jou bakkie die datsun?
want ek het die nissan 1400 bakkie en die radiator pas soos n handskoen... nog n ding julle weet nie dalk watse cam gan lekke werk in die A15 nie ek sien party mense gebruik 288 en ander soos rezlo gebruik n 298 wat gan die beste wees? You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|