|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#251
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/11/24 9:31
Op 'n ander nood, erens op die forum so ruk terug het 'n afrikaanse man van Bloemfontein/Gariep se werled n post gemaak oor sy GX in afrikaans, ek weet 1200gx man het nog vir hom gese hy moet liewers engils prata, ek is dringend opsoek na die persoon se post of kontak detail.
Enige iemand wat kan help, ek en sparky sal baie bly wees.
#252
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/11/24 9:36
Jis ouens ek moes nou eers bietjie opvang op die lees werk lol. An my kant gaan dinge nog stadig die L20 en gearbox is in en vra mar vir racetech dit lyk nogal of hy da hoort! Die starter is bietjie gevok maar ek gaan of die 1 oor doen of net n pirate 1 kry. So 1 van die dae kan ek darm weer vir so week met die bin ry voor die moerse werk begin.
#253
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/12/3 8:34
Jis dudes vanaand ry en en my buddy len rond in n L20 bin hyt saterdag gestart en klink goed. Ons sit gou vanaand al di drade da wa dit moet wees, sit die throttle kabel op dan ry ons! Dit was nogal n job om als te maak pas maar niks wat n hammer nie kon uitsort nie haha. Ek sal julle more laat weet of dit die moeite werd was. Ek het so idea ek weet kla wat die antw gan wees.
#254
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/12/4 6:39
More manne! Ons het toe gery, en ek kan met alle eerlikheid se voorwaarts mars! Gaan kry maar vi julle L motors. Die torque is amazing ons het seke ni bo 3k rpm gery nie. Maar ons wonder nou net oor 1 ding as 3k rpm so voel hu gan 9k rpm dan voel haha
#255
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/12/7 11:11
hehe, maak eers die bonnet vas, voordat jy weer amper my bakkie uithaal.
#256
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/12/8 17:50
Manne ek is verlief, se my wat julle dink:
http://capetown.gumtree.co.za/c-Cars- ... -1974-W0QQAdIdZ167280100# http://capetown.gumtree.co.za/c-Cars- ... ELUXE-W0QQAdIdZ173358967# R20k is tos baie vir n kar wat ek gaan oor spray en alles uitruk. Ek gaan te sleg voel om 20k op iets te spandeer wat ek net gaan verkrag as ek in hom klim en die helfte strip en weg gooi, soos suspension, seats en interior.
#257
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2009/12/9 5:35
Ek gaan jou vloek as jy daai R20 000 ene vat om mee resies te jaag. Hy is flippen mooi. Die ene van R13 000 kan nog gaan want hy lyk 'n klein bietjie verniel. Ek sal in teen deel die ou afstry want hy lyk geroes en dash is gekraak.
Hoekom koop jy nie die R20 000 vir cruise en hou die bakkie nie en gebruik die bakkie vir racing. Of is hy te sleg geroes nou al. Jy het mos laas gesê hy val al uit mekaar oor die roes.
#258
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/12/9 8:29
Neewat, ek het hoop opggegee op hom, nou boor ek hom vol gate om al my parte wat ek ontwerp tetoets, ek en superbin het gister middag gestaan en chat oor die saak. Ek soek meer plek, en die 1200 is die antwoord.
Bakkie se roes is darem nog nie so erg nie, maar dit sit net op die verkeerde plekke. Nee 1200GX ek cruise nie, as ek cruise is dit met bakkie volgepak oppad strandhuis toe met boot agterna, of op my Honda CBR teen alles behalwe 120km/h
#259
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/12/17 7:09
Manne wat is julle so stil oor die groot dae of is julle die heel tyd in die garage. Ek is darem nie baie in die garage nie, maar agter die rekenaar met datto parte sterk besig om nuwe parte te ontwerp. Ek is darem al klaar met my adapters van A14 Dual DCOE side manifold na RSI throtlles, die adpators gana ook dien as chokes sodat ek kan krag maak van onder af. Verder het ook begin om my uprights te ontwerp vir die IRS setup.
#260
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/12/17 15:06
Jis manne wil net se 3.89 diff is way te kort vir die L motor ek voel soos n trok drywer change net gears! So daai 3.7 stanza centre sal eers moet in. Behalwe dit is da nie klagtes nie.
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|