|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#262
Re: Wie verstaan Afrikaans???
TJ-Flames
Posted on: 2010/1/13 6:31
ja nee, die boertjies is stil
#263
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2010/1/13 6:52
Besig om my spaar GX engine se goed te verkoop. Gaan die geld dan gebruik om my A12 op te bou vir bietjie meer krag en so 'n 8000rpm limit. Ek is op soek na 'n A12 standaard cam. Maar daai wat op die ou A12's pas met die distributor voor. Die mense stel voor dis beter om 'n standaard A12 cam te laat sny as om GX te laat sny want daar is meer vleis wat sal help om die sny meer reliable te maak.PM as een van julle my kan help.
#264
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2010/1/13 7:44
Jis manne,
Dinge loop mooi, behalwe dat ek tos besig is, eerste op my lys is my garage wat ek besig is om oor te pak en als uitesort. Vrydag sal ek al n week besig wees met dit, soveel kak is daar. Verder is ek deel van die BACAR WC span wat n ballon met klomp radio equipment die einde van die maand in die lug gaan in pos, track en waar die vark ook al val weer moet gaan soek en herwin. Op die Datsun kant, ek soek nuwe kar, ek lus vir rally kar bou, maar ek moet nou eers my Radiator stories sort, dis nie so belangrik nie, maar sal so nou en dan paar track days wil gaan doen, al wara die tief my kaak gee. En ek weet dit is die waterpomp wat die kaak maak. Maar ek kan julle een ding belowe, as ek die kaak nie kan sort nie, dan koop ek nie meer A15 nie, maar SR20 of so iets en loop n Elektroniese water pomp, dan is ek nou gatvol. My stel Ishky Valve springs het ook gekom, ek moet weet wat n standard bottom end kan rev voor iets kak. Ek sal vir julle fotos moet wys, dis basies 3 springe, outer, inner en tussen die twee is n damping spring, amper soos V8 goed. 1200GXman pm my lys van parte wat jy verkoop. Dalk kan ek nog iets koop voor ek na 2.0lt motors gaan.
#265
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2010/1/13 7:46
A12 ek het begin verlede jaar n BCF4 of 3 fook kan nou nie presies onthou nie, maar elkgeval, so cam weggegooi, want dit is useless vir my, was nogals een morsige stuk cam, maar nie vir die dorp nie.
#266
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2010/1/14 8:41
2lt nou praat jy meer my taal mnr! Solank jy by die NA SR20 bly hou hulle en parte is nie te mal duur nie.
#267
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2010/1/14 8:41
2lt nou praat jy meer my taal mnr! Solank jy by die NA SR20 bly hou hulle en parte is nie te mal duur nie.
#268
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive
Posted on: 2010/1/15 18:17
Yes manne, Ek wag nou net dat ek my blok boor dan kan ons my bottom end kla maak, fok my crank lyk sexy, sal bietjie pics opsit nou dat dit alles gebalance is, Racetech, wa het jy daai springs bestel en wat het dit gekos as ek mag vra? Ek is self opsoek na springs wat rpm kan hanteer. Het al gedink om n stel STK golf springs te koop wat hulle ook bo 9000rpm adverteer. Net kyk of n golf springs se coils ni bind met my cam nie.
#269
Re: Wie verstaan Afrikaans???
nismo1
Posted on: 2010/1/17 15:47
hi ouens wel eintlik racetech -- daar is iets vir jou om te kyk op bladsy 3.kyk onder n/zealand datsun 1200 120 ute.weet nie wat jy met jou lsd gedoen het nie maar die lyk mooi-ook n bakkie- dis nou google bl 3 voor jy by die site in
#270
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2010/1/18 6:26
Clive ek het R1100 excl vat betaal vir die stel, Ishky is wereld bekend.
Nismo1 ek verstaan nie mooi waar ek na bladsy 3 moet loer nie. You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|