User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 39 40 41 (42) 43 44 45 ... 65 »


#411 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/4/14 10:06
Ek en superbin gana more my sr20ve optel, ek kan nie wag nie, het noual baie huiswerk gedoen oor die motors en wat nodig gaan wees om die ding in my datsun tekry, sal die gearbox aan die einde van die maand koop as ek weer geld het, dan kan die fun begin.

Dinge 3 wat gedoen moet word aan kar in die volgende 3 maande of so:
1. SR20VE en 200sx Gearbox insit
2. Nuwe vloere en gearbox tonnel
3. Firewall verander
4. BRE Datsun sprayjob
5. Independent Rear Suspension met BMW LSD Diff

Daarna kan hy maar weer huistoe kom om die res te doen soos inmekaar sit, management en al die lekker goed.


#412 Re: Wie verstaan Afrikaans???
TJ-Flames Posted on: 2010/5/6 6:52
Hi Racetech, kan jy vir my vertel hoe jy jou brieke verander het na die sentra disks en calipers?
Watse masjiening moes jy doen?


#413 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/5/6 8:35
Ek het die disks se senter gat groter gemaak en die hub agter true gesny en tot die size wat ek die disk se gat gemaak het. Dis maar iets wat jy moet sit en uitkyk en dan begin, nie iets wat jy net vir iemand kan se doen dit en dit nie. Calipers het ek net nuwe brackets gemaak wat op die ou dromme se gate vaskom en dan 2 brackets na die caliper.


#414 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2010/5/6 12:54
hallo!!! Ek't nounet aangesluit by die forum. D's lekker om te sien daar is mense daar buite wat nie bang is om met hulle hande te werk nie. Paar van julle post's gelees, ek word sommer jaloers!!! LOL

Ek het n projek op die kant waar aan ek begin krap het. Eerste A15 engine opgevoeter op Smile Race way(olie pomp het geseize en strip toe my cam, julle weet wat gebeur as jy nie olie druk het nie).
In tussen het ek stadig parte begin bymekaar maak. Ek het nou al n turbo/injectors/throttle body+tps/Gotech MFI X. Ek wil nou begin werk aan die manifolds sonder om n backyard job te doen.

Sterkte met julle karre, ek sal so nou en dan inloer.


#415 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/5/6 13:06
A15_Tweaker van waar is jy.


#416 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2010/5/6 13:18
Boksburg


#417 Re: Wie verstaan Afrikaans???
TJ-Flames Posted on: 2010/5/6 13:35
ok, so hier is inligting wat ek gekry het

Late 120y struts
219x9.6mm solid disc single piston caliper

Sunny
A14/15 Sunny: 245x10mm solid disc single piston caliper

s13 rotor and calipers with custom caliper bracket
250x18mm vented
Toyota Landcruiser 60 or 75 series caliper

Hoe groot is die sentra discs, en hoeveel pots is die calipers?


#418 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/5/13 9:23
Ek sal vir jou moet lieg as ek nou moet raai watse size dit is. Weet wel dit is single pot calipers.

Pasop net vir te groot gaan, ek het lekker balans in my stelsel op die bakkie. Brieke wat oplock vir niks is nie fun nie.

Op die datto gaan ek 8" tyres gebruik, so ek kan lekker groot goed opsit as dit nodig gaan wees.tenminste gaan dit n resies kar wees so ek sal sulke goed dalk nodig he.


#419 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/5/13 10:22
More manne, bly om te sien da is weer lewe op on afrikaanse hoekie. My engine vorder ook nou darm al weer bietjie. My head to lat metal spray inplaas van n copper gasket gebruik. Lyk regtig goed. Verder toe besluit om my A14 KS pistons 2.5 mm af te haal vir die A15 crank. Met fueling en timing het ek besluit om die volgende te doen.

Ek werk mos nou by Spitronics so ek gan my Dizzy remove en n 36-1 timing wheel met magnetic pickup voor op die crank sit, dan my stel toyota throttles op my ou side draught manifold sit. Dink hy behoort lekker te skree ^_^


#420 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/5/18 9:40
Clive dit klink goed, my kar kom darem ook mooi aan, net jammer ek moet 110km ry as ek aan haar wil gaan werk, maar seker so oor 2-3maande is sy terug in die kaap en ek kna in die aande aan haar werk. Nog net die Gearbox tonnel terug bou en dan die agter suspension bou, darana is dit spray en odds en ends, dan is sy reg vir kaap toe kom.



« 1 ... 39 40 41 (42) 43 44 45 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]