User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 40 41 42 (43) 44 45 46 ... 65 »


#421 Re: Wie verstaan Afrikaans???
ZigZag Posted on: 2010/5/18 9:43
dobro


#422 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa Posted on: 2010/5/31 18:26
Hi mense. Sarel Hier. Bly om te sien hier is n paar bin manne in Slaap stad.. En nog afrikaans ook. Verskoon asb die spel foute.. Ek het my kaybord bydaai kalulaDot Groen mannetjie gekry, so net sekere knoppies werk.

Ek ry ook n 1400 Bin. 1996. Wel dis my verloofde sin, maar ek stort die geld daarin.

Die bakkie was eers wit met n paar duike.. niks roes nie... Toe spuit ons dit maar Silver.. Ek like die silver kleur.

Sy het nou n 1200 GX motor in. Ek het die 2 Hitachi cars op gehad, maar wat n mission om haar te kry dat sy reg loop, toe sit ek maar die 1400 intake en carb op die 1200 GX motor. Baie Beter.

Ek het nou net vanmiddag al die parte gaan koop om die 1400 motor oor te doen.. R1000 vir Alles. en NEE ek het nie geskiemp op cheap Wonkong parte nie.

Ek en Boksie (KululadotGroen) gaan die motor oordoen seker iewers in die week, maar dan gaan die motor so bietjie moer staan op die engin stand, want ek wil dit Fuel injection doen. Ek is gatvol vir die gesukkel met carbs en sukkel om te start in die oggend.

Siende dat julle manne so well connected is met die DattoSpares. Ek is opsoek na n ou 1400 Dizzy en n 1400 Intake manifold. Die Dizzy is om te Mod. Ek wil electronic ignition insit, en die manifold soek ek eintlik net die 2 flanges wat op die head vas bout, want daarvanaf wil ek die FI plennum bou.

Hier is n paar pics van die bin.

Attach file:



jpg  IMAGE_660.jpg (121.06 KB)
10845_4c03ee5c74ac9.jpg 480X360 px

jpg  IMAGE_666.jpg (130.09 KB)
10845_4c03f059c21a1.jpg 480X360 px

jpg  IMAGE_667.jpg (116.91 KB)
10845_4c03f07542d0f.jpg 480X360 px

jpg  IMAGE_668.jpg (123.69 KB)
10845_4c03f08d9284e.jpg 480X360 px

jpg  IMAGE_669.jpg (136.22 KB)
10845_4c03f0a330043.jpg 480X360 px


#423 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/6/4 14:11
Die oudtjie lyk nog netjies, nie soos myne wat moertoe roes nie.

Ek sal vir jou kyk wat ek kan doen.


#424 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa Posted on: 2010/6/17 7:33
Amper klaar met my Electronic Dizzy.... Het klaar n 58kv Electronic coil gekry.


#425 Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman Posted on: 2010/6/17 8:17
@Serial-Killa
Jy het 'n Personal Message.


#426 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/6/17 17:45
Ai, fok manne. Almal vorder, voel of ek stil staan. Wag nou vir my ARP boute en head stud kit. En manne as julle EFI oorweeg met fuel injection. Remove die donnerse dizzy. Walsh plug die gat en sit n trigger wheel voorop met n pickup :P ek gan dit nou mar try...


#427 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/6/17 18:13
Clive jy dink jy staan stil. Dan is ek seker besig om parking te soek met myne. lol

Ek het nog vrek baie werk om te doen op my GX.


Serial-Killa waar kry jy parte so goedkoop ???? Ek moes my 1400 ook oordoen , parte vra hulle so 1900 en dan 2000 vir arbied en masjien werk , so ek het toe eerder besluit om n 4AGE motor in te sit.

So ek gaan maar eerder ontslae raak van die 1400.


#428 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/6/18 7:58
hahaha, sien nog n man van centurion. Een van die dae is dit datsun madness op die strate.


#429 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/6/18 13:58
yip , ek hoop dat myne oor so 6 tot 8 weeke sal loop.

Julle weet nie van iemand wat n 1400 engine soek nie ??? daar is ook n 4 spoed ratkas. Dit is nou in die GP proevinsie.


#430 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2010/6/21 12:25
Hi Clive, hoe gaan jy die trigger wheel vas sit aan die crank pully?
Ek is besig om so stadig my goed bymekaar te kry vir EFI. Met n trigger wheel kan ek sequential fueling doen(Gotech).



« 1 ... 40 41 42 (43) 44 45 46 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]