User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 41 42 43 (44) 45 46 47 ... 65 »


#431 Re: Wie verstaan Afrikaans???
TJ-Flames Posted on: 2010/6/22 9:18
@Serial-Killa
Watse coil gebruik jy?
het jy al jou dizzy se internals gedoen?


#432 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/6/22 15:09
ek gan n bietjie langer bout met n vet washer hom voor op die pully vastrek, Ja kyk met gotech en spitronics run ons mar hom semi sequential, om n fully secq. system te wil gebruik kort jy n cam pickup en n duur system soos microtech of xms. Ons verkoop die bracket vir die magnetic pickup en die bout en washer alles hier spitronics. Mens moet nou net die bracket nog buig tot hy reg sit en die gear sal mens moet center en so. Nogals n klein bietjie werk. Mar ek glo as dit werk sal hy skree.


#433 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2010/6/23 15:27
Thanks Clive, sal nog so bietjie kop krap terwyl ek besluit. Dit gaan nie lekker wees as die pully los kom en die wiel begin los draai. Jy gaan daai wiel moet vastrek laat sy trill brill.


#434 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/6/23 18:47
Hallo julle. Ek is opsoek na n plek waar ek plugs en draad kan koop om my GX se bedrading oor te doen. Weet enige iemand waar in PTA of JHB ek kan gaan kyk vir dit ? Die hele harnas moet oor gedoen word.,.,......


#435 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/6/29 15:29
het ek julle alamal nou afgeskrik of hoekom raak julle so stil ???

Weet enige iemand dalk waar ek boot catches kan kry vir n GX Coupe ? Ek is op soek na altwee gedeeltes , op kar en op boot. Sal julle hulp baie waardeer.

Thanx


#436 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2010/6/30 9:46
Hi hattinid, die plekke wat ek weet bou harnaste probeer: Swatek elictrical(012-6441085);Terier Technologies(011-3976069);
HellermanTyton(011-8796600).

Probeer Communica in Midrand vir plugs. As hulle jou nie kan help nie kan hulle jou dalk verwys.


#437 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/6/30 19:20
Thanx Tweaker , het reg gekom by n plek in Centurion , The Harness Company.

Nou sukkel ek nog net met die boot catches op my GX Coupe


#438 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/7/1 13:18
Manne.. watse harness company in centurion ? :P


#439 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/7/1 15:46
Clive die plek se neem is The Harness Company. Hulle is in Centurion. Details: 124 Edward Street , tel : 012 653 3555


#440 Re: Wie verstaan Afrikaans???
friendlyghost Posted on: 2010/7/1 22:50
Wel een leuk topic.
Dit ga ik wel ff volgen.
Ik kom uit Nederland dus kan meeste van jullie taaltje wel volgen.

Groeten Caspar



« 1 ... 41 42 43 (44) 45 46 47 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]