User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 43 44 45 (46) 47 48 49 ... 65 »


#451 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/12 8:39
So wat het julle die manne gedoen die naweek


#452 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/7/16 8:36
sjoe maar al die afrikaanse mense is darm maar stil ? Is almal se PC's gesteel ?????

Ek gaan vandag hopenlik my engine haal. Dan moet die weer net saam speel sodat ons die kar kan klaar spray. Dit vat nou te lank na my sin. Dis tyd dat ek kan begin werk aan die kar. Is so moeilik as iemand anders die kar spray , dan kan mens nie net gou dit kyk of gou dit doen nie.


#453 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/7/16 9:08
Yes, nie veel nuus nie. Het wel my ARP Stud kit gekry vir my head en bolt kit vir my rods. Oh en my ali gasket het ook vandag hier angekom. Dinge kom darm al bietjie vinniger bymekaar.


#454 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/7/18 8:18
dit klink goed. Al wat ek by gekry het was my 4AGE wat ek gister gaan haal het. Moet nou begin strip , skoon maak en spray dan kan hy gefit word as die body terug is. Kani wag om die krag van die 20valve te voel nie.......


#455 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/21 8:44
As jy daai motor klaar gestrip het, bly daar nie baie oor nie. Ek gana darem die naweek oor vir 'n slag na my kar toe, hopelik kan ons die beplanning met my agter suspension klaar maak, sodat ons kan begin bou.


#456 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/7/21 19:35
ja en dit gaan nogal n interesante mod wees. daar is so baie waaraan ek nie gedink het nie, maar kan nogsteeds nie wag om hom in die GX te kry nie
Dit gaan vet pret wees en baie krag. Gaan n lang naweek wees met vrek baie om te doen. weet nogsteeds nie waar om te begin nie. die hele Gx moet oor gedoen word.


#457 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/22 12:13
Manne ek het my project thread geupdate, ja ek weet ek is agter, maar het net soveel tyd, gaan loer gerus. http://datsun1200.com/modules/newbb/v ... hp?topic_id=45104&forum=9

Hattinid en jy dink jy het baie werk.


#458 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/7/22 19:44
dit lyk goed. jy het al meer as ek gedoen. ek moet die naweek kyk of ek een of ander plan kan maak om die motor te fit sodat ek kan kyk na wat ek gaan doen met die engine mountings. Maar die fun gaan dan bedin , ek moet die firewall sny vir dizzy en water pype. Wou nie regtig aan die body gesny het nie maar het geen ander keuse nie. Dan kort ek ook nog die ratkas.....

So ek dink jy het minder werk oor as ek.


groete Isak


#459 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/23 6:12
is jy seker jy moet sny, ek kan nie onthou of die twee bakkiews wat saam ons ry gesny is of nie, as jy nie haastig is nie kan ek vir jou kyk. Wat is die issue met die water pype. Dizzy kan jy weg gooi en crank angle sensor en coil pack gebruik as jy full management gaan.


#460 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/7/23 6:38
die proebleem met die 20valve is dat die dizzy en thermostat sit agter op die motor. Ek wou wasted spark op gesit het maat dit is nog n verdere R4000.00 wat ek op die stadium nie het nie. So as ek sny kan ek die dizzy hardloop op die huidiglike fuel management system wat ek het.

Sien die pic onder , dan sal jy verstaan wat ek bedoel met water pype


Wat gaan die setup waARVAN JY PRAAT KOS ?? "crank angle sensor en coil pack"

Maar jy kan uitvind vir my by daai ouens. Ek gaan seker die naweek besig wees met matte, deur paneele, ligte, slotte, ens. Sal seker eers oor n week tyd kry om te kyk na die engine.

Attach file:



jpg  IMG00083-20100717-1203.jpg (195.64 KB)
13457_4c492b59656b8.jpg 2048X1536 px



« 1 ... 43 44 45 (46) 47 48 49 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]