User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 44 45 46 (47) 48 49 50 ... 65 »


#461 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/7/23 9:15
Spitronics gan jy n advance kit nodig he omdat jy n coil pack wil run, so die R3180-00 met die harnasse, map sensor, relays en ecu. Die Crank gear werk uit op R171-00 en die magnetic pickup ook op R171-00, Wasted Spark Coil Pack is R320-00. As jy met die Dizzy gan werk en met 1 coil soos hy nou is, kan jy n Intermediate kit gebruik, R2600-00. So ja dit raak duur.


#462 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/23 9:52
Ek sien jou probleem, selfde as op my motor, maar my thermostat housing gaan ons sommer van dag een af skuif, sodat hy onder die intake sit. Gelukkig vir my is die housing net agter gemount met n pyp wat van voor uit die head na agter loop, weet nie hou joune is nie.


#463 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2010/7/23 18:34
ek sal so bietjie gaan kyk na die housing. Sal hom more af haal en dan sal ek pics neem en laai dan kan ons kyk of julle raad het vir my. ek sou graag my fuel management system wou gebruik om kostes laag te hou maar dan sal ek maar moet sny aan die firewall.


#464 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2010/7/26 11:51
Hi racetech, ek het n race-tech.co.za website raak geloop. As jy betrokke is daar dit lyk lekker. Op die website pas die ouens vented disks voor op n 1200. Wat se disks en calipers is dit en wat is die kleinste dia rim wat mens kan gebruik op daai mod?


#465 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/27 8:10
Hallo A15: gaan lees die link op my site: http://www.race-tech.co.za/datsun-1400-ldv

Brakes:
Front
Nissan Sentra 160SI Vented Rotors & Calipers

Rear
Volkswagen City Golf Front Rotors
Volkswagen Golf II GTI Rear Calipers

Ek gebruik 13" wiele, is ook in die process om 'n stel struts tebeplan wat 252mm rotors gebruik met 4 pot calipers en wat nogsteeds 13" wiele gebruik, hier is nog n goeie link: http://datsun1200.com/modules/mediawiki/index.php?title=MK63


#466 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2010/7/27 8:37
Shanana!!!!! Lyk my die maklikste is wat jy nou al gedoen het met die sentra en golf komponente. Die MK63 4 pot calipers lyk so bietjie skaars. Hoe vind jy die sentra kombinasie wat jy nou op het?


#467 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/28 8:22
Baie goed, vir die spoed wat ek doen, op gymkhana kan ek ongelooflik laat briek, op killarney briek ek so die laaste 50m in die main en back straight om die regte entry spoed te kry. Hulle werk mooi. Ek wil net so graag ontslae raak van my booster, boosters is net kkark, maar dit gaan ek fix op die nuwe kar.


#468 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/30 8:02
Jis manne, wat beplan julle vir die naweek aan die Datsuns.

Ek gaan 'n paar odd goedtjies doen soos sealer smeer en bushes maak vir my wishbones.


#469 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2010/7/30 8:34
As ek tyd kry dalk n golf dizzy se parte in my kar se dizzy in druk. My meisiekind hou my te besig, die doekke en formule maak my bankrot. Goeie dinge vat tyd!!!


#470 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/7/30 8:53
LOL, ek is nog nie 'n pa nie, so ek wil my toy nou maar klaar maak voor sulke tyd.

Manne lees asb my project thread en gee ideas as julle kan sien: http://datsun1200.com/modules/newbb/v ... hp?topic_id=45104&forum=9



« 1 ... 44 45 46 (47) 48 49 50 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]