User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 55 56 57 (58) 59 60 61 ... 65 »


#571 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/12/1 13:33
Vir die manne wat belangstel in erenstige brieke, hier is die stel calipers wat ek gekoop het om op my nuwe stel strutswil gebruik wat ek erens in volgende jaar vir die resies kar sal bou.

Attach file:



jpg  Nissan S14 Caliper Side.jpg (115.37 KB)
11688_4cf64ea678528.jpg 800X479 px

jpg  Nissan S14 Caliper Top.jpg (93.22 KB)
11688_4cf64eae3e170.jpg 800X479 px


#572 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/12/2 8:21
Gisteraand het ek genoeg tyd gekry in die garage en het darem weer die bakkie opgestart met sy A12 motor box en diff. Oh en die 1200 deluxe se exhuast ook. Ek is amper amper klaar met hom, nog net n paar klein goed uitsort, dan is hy reg vir verkoop.

Ek moet se dit vol maar taamlik verkak om met die bakkie tery nadat ek my ander motor uitgehaal het, eweskielik het jy genoeg tyd om 'n sigaret aantesteek terwyl jy vir die ding in 1ste wag om van 1000 tot 6000rpm tekom.

Gelukkig kan ons dalk die naweek my motor en goeters begin inbou in MHDat se karretjie.

Dis nou wat gebeur as jy 'n Datsun fan is, jy verkoop nie jou parte wat werk nie, jy oortuig jou broer dat hy 'n Datsun moet koop sodat jy jou parte in die familie kan hou. LOL


#573 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa Posted on: 2010/12/9 14:46
My Bakkie is Klaar. Ek het haar baie konserwatief gestel vir nou... Gebruik haar mos as n daily driver, en my ander kar vreet petrol, so die bakkie moet maar opmaak vir die petrol wat die Alfa GTV 3.0 24v opsuip.

75kw en 125nm


#574 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Clive Posted on: 2010/12/13 7:23
Geluk Serial! 75kw klink nie altyd baie nie mar dis mooi sterk, en mense neem nie altyd in ag dat die power-to-weight ratio insane is nie. Jy moet hom enjoy!


#575 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2010/12/13 9:12
75 is lekker sterk teenoor standaard. Het jy al jou petrol verbruik uitgewerk en hoe is normale drive ability.


#576 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Reeves Posted on: 2010/12/13 11:35
Halo Mense.

GXman,.... Hoe gaan dit mnr.

Dis lekker om te sien all die Suid Afikanse hier op is

Kan hierde Suid Afikanse Indiers, mos engels praat. Jammer my afrikaans a bietjie sleg

Good thing we have the locals on board.

I was at the This years "Cars In The Park" event in Swartkops, and was suprised to see a few Datsun Clubs. And after chatting to these guys, unfortunately most of them guys hadnt even heard of this forum.

The "Datsun SSS CLUB" chairman, well was a poophole in my opinion. HE KNEW EVERYTHING.

However, The guys at the event with the Datsun1200 club from Pretoria where awsome though.They where willing to assist, swopping Telephone No's etc, to people who wanted to keep the Datsuns and Nissans on the road. Pointing guys like myself to good machs/Engineers/Panel shops and places where to find parts etc.

I do have the Founders/Chairmans contact details if you all interested.

Ok mense. Lekker dag verder.


#577 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa Posted on: 2010/12/15 4:19
RAcetech, ek weet noggie wat die petrol verbruik is nie....maar ek ry so week met n R100 se pretol. vir nou..Selfde bietjie minder as met die ou 1400 carb.

Ek en n pel het haar gisteraand pad toe gevat en so bietjie tussen die ratte ge tune.. Sy is super smooth nou.

Kort net blerrie torque..Dit is vreeslik om uit my V6 Alfa uit te klim met baie torque, en dan in die bakkie met n 3rde van die torque...

Oh.. hoe stel mens die bakkies se camber voor...


#578 Re: Wie verstaan Afrikaans???
GTR31 Posted on: 2011/1/20 12:18
Hi ken enige van julle lamco developments of kan iemand vir my se wat se cam is 'n lamco R64 assblief?????? Jammer dat ek so ongeskik is halloo vir al die boertjie dit goed om te sien die boere maak nog planne!!!!!!!!


#579 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2011/1/20 12:37
Nee o hell, al wat ek op die internet sien is manne wat wil weet wat dit is ens.


Verder wat is al die manne so stil.


#580 Re: Wie verstaan Afrikaans???
MHdat Posted on: 2011/1/20 12:42
Die Datto's het seker bietjie aandag nodig na al die vakansie plesierigheidtjies!



« 1 ... 55 56 57 (58) 59 60 61 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]