User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 57 58 59 (60) 61 62 63 ... 65 »


#591 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2011/2/10 14:19
Hi Race, ek weet net van Ohlins/Bilstein suspensions wat daai job kan doen. Jy gaan n rukke spaar vir sulke oukies. Kyk bietjie op hulle websites.

Iets interesant:
http://www.rx7club.com/showthread.php?t=798034


#592 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2011/2/10 14:30
Hehe, janee OHLINS is duur, maar is dit by daai klas name kom, dan kan mens net sowel 2 Reiger coilovers teen R50 000 gaan koop.

Maar ek ry 'n Datsun, so geld vir daai klas goed het ek nie.

Wat ek basies wil weet is, of julle manne weet van watse ander struts mense gebruik op die 1200, bv. Escort MK1/2, Nissan S13 ens. Ek soek basies 'n strut waarvoor jy n bolt on coilover kry of kan maak, dan kan mens net die shocks koop wat kan verstel.

Kyk na die pics:
1ste pic is Escort MK2 Coilover
Die foto met die 3 struts - heel regs is S13 strut.

Op die satduim van die geveg dink ek ek gaan vir Gaz vra of hulle nie vir my coilovers kan bou nie, goed wat vir my belangrik is:
1. No changes to current adjustable LCA or Track Rods
2. 58 ID Springs
3. Height adjustable
4. Bump and rebound adjustable proportionally

Jammer vir die ingels, mense try my help op 'n ander forum ook. Jy sien ek het al baie werk gedoien aan my track rods en lower control arms, so as ek dit kan behou sal dit help.

Attach file:



jpg  Gaz Strut Escort MK2.jpg (19.70 KB)
11688_4d53f5b487636.jpg 430X430 px

jpg  20793.jpg (116.96 KB)
11688_4d53f5d3029e7.jpg 1024X768 px


#593 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2011/2/14 9:02
Dagse ouens hoop dit gaan nog goed met julle en julle datsun's.
Ek wil hoor of een van julle hierdie intake manifold ken die ou by wie ek dit gesien het se dit is die gx s'n maar die bout patroon maak nie vir my sin nie.
Thanks.

Attach file:



jpg  Image0121.jpg (67.12 KB)
12982_4d58ef4364d1e.jpg 800X600 px

jpg  Image0123.jpg (70.71 KB)
12982_4d58ef6e8fa5e.jpg 800X600 px


#594 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2011/2/14 9:41
Jis Supremo.

Wat ek jou wel kan se:
1. Dual Flat Top Hitachis ek dink
2. Een of ander vorm van n fuel pressure regulator en dan feeds na die carbs, nie SU's wat ek ken nie.
3. Nie A series manifold.

P.S. in die toekoms dink ek nie jy moet daai man se woord neem nie.

Kyk na die pics: dit is my Flat Top Hitachi's, wel die wat nou op MHdat se 1200 is.

Attach file:



jpg  DualSUTop.jpg (99.53 KB)
11688_4d58f8ad78c01.jpg 800X600 px

jpg  DualSUTop2.jpg (102.84 KB)
11688_4d58f8b609fc1.jpg 800X600 px

jpg  Comp Standard vs Ported Aseries Intake.jpg (108.38 KB)
11688_4d58f8be60965.jpg 800X600 px


#595 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2011/2/14 11:48
Dankie racetech.
Ja dit is flat top Hitachi's (Hitachi embleem bo op die float) dis net die manifold wat wierd lyk en die funny fittings waar die vacume pype op gaan


#596 Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen Posted on: 2011/2/14 12:17
Dis 'n L-series sin daai, gaan nie werk op die A-series nie.


#597 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Deimos Posted on: 2011/2/14 20:13
Ek sien op engineden.co.za het hulle 'n Lexus V8 + auto gearbox vir R4950. As ek nie 'n arm student was nie en ek het die skillz gehad sou ek dit sommer ingesit het. Behoort fun te wees, totdat die chassis snap van die torque.


#598 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2011/2/16 7:16
Hi Supremo, ek stem saam met die ander manne. D's n Stanza SSS manifold met carbs.


#599 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2011/2/16 10:37
Hallo julle.
Dankie vir die info oor die carbs.
Ek wil julle opienie kry ek kan n 4 deur gx kry vir R6000 dit kort n engine en ratkas en die interior moed oorgedoen word, dink julle dit is te veel vir di kar of is dit n ok prys.
Wil net hoor wat julle dink.
Thanks.


#600 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2011/2/16 10:42
Hoeveel roes is aan die kar.

Hier in die kaap koop jy baie werk vir R6k. Ek sal R6k vir 'n 1200 betaal sonder motor gearbox en engine as hy netjies is en min roes het sonder om baie oor dit tedink. Ek sal meer dink aan waar ek hom kan park. Koop die kar en bou 'n Rally sprint kar van hom.

Ek mag dalk vir jou 'n netjiese agter seat en rug lening he.



« 1 ... 57 58 59 (60) 61 62 63 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]