|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#601
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2011/2/16 11:05
Dankie Racetech.
Soos ek kan aflei is die body nog mooi, kort glo net n polish. Ek dink om die kar te restoreer met n 1400 conversion vir daily driving. Nee gelukkig is die kar in Jhb, ek weet daar in die kaap is die karre ongelukkig om kwai te roes.
#602
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/2/17 7:31
Gisteraand het ek en my broer sy Datsun klaar gemaak vir ons eerste event die naweek. Ons besluit sommer net daar en dan dat ons 'n eendbek op die kar moet sit, net so vir die ricers in ons. Nie dat ek 'n groot fan is van spoilers en crap op sulke ou karre nie, maar ek hou van die gedagte.
Jammer oor die slegte fotos, maar die idea is daar.
#603
Re: Wie verstaan Afrikaans???
MHdat
Posted on: 2011/2/17 8:10
Ek laaiks dai eendbek!
Dit werk vir my!
#604
Re: Wie verstaan Afrikaans???
MHdat
Posted on: 2011/2/24 10:50
Jis Ouens, waar in hierdie wonderlike land van ons spoor mens Ram-Tube op?
Ek is ook ge-intereseerd in wat die tipe goed kos, as iemand dalk n budget prys kan gee, sal gaaf wees.
#605
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/5/22 20:05
Het julle almal nou verdwyn ?
Weet iemand dalk van n plek wat my kan help om die 4AGE in my GX in te bou ? As iemand kan help , PM my.
#606
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa
Posted on: 2011/6/15 5:20
#607
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/6/15 8:06
Serial, dinge lyk goed.
Een vraag, daai intake, dit wil vir my voor kom of jy 'n haardrooier aan daai ding gaan koppel. Big brakes is altyd nice, ek sweet darem self nog aan my voor brieke, het darem al die rotors gekry, hopelik is die calipers en pads in ons land voor die einde van die maand.
#608
Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen
Posted on: 2011/6/15 8:19
Ek sukkel elke dag met Serial om 'n asma pomp op te sit, maar hy wil nog nie byt nie...hehehe
#609
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa
Posted on: 2011/7/4 18:08
#610
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/7/5 7:43
Serial, die ou lyk netjies, well done.
Se my gou, hkm het jy die throttles afgegooi, jy het dan so baie moeite en geld spandeer aan dit? You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|