User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 60 61 62 (63) 64 65 »


#621 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2011/8/11 12:38
Dankie hattinid.
hoekom ek wil weet is ek kan n sedan kry maar sy ratkas is kis toe, daarom het ek gedink om na n 1400 sin toe te gan, wanner ek nou die kar wil koop


#622 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2011/8/11 13:03
Ons gebruik 'n 4 spoed 1400 boks in my broer MHDatto se 1200, as jou hammer groot genoeg is pas die switch in, of jy kan 'n stuk uitsny en 'n netjiese plaatjie in weld wat jou meer spasie gaan gee. Die mounting moet verander word, as ek reg onthou skuif die mounting gate agtertoe, gekyk vanaf die chassis gate, so jy kan net 2 ordentlike stukke flat iron gebruik.


#623 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2011/8/11 16:33
Geen proebleem. Hier is 'n paar pics. hoop dit help.

Attach file:



jpg  IMG-20110811-00064.jpg (164.96 KB)
13457_4e43f5eb00390.jpg 800X597 px

jpg  IMG-20110811-00065.jpg (157.42 KB)
13457_4e43f5fa9e5a1.jpg 800X597 px

jpg  IMG-20110811-00066.jpg (151.50 KB)
13457_4e43f60aa4df0.jpg 800X597 px

jpg  IMG-20110811-00068.jpg (170.53 KB)
13457_4e43f61b0edc0.jpg 800X597 px


#624 Re: Wie verstaan Afrikaans???
MHdat Posted on: 2011/8/11 20:51
Ek is seker "old school" of het net eenvoudig al groot geword, maar daai bumper/scoop bedryf wat "hattinid" op daardie GX Coupe loop aan plak het pas nou glad nie by n "old school" kar nie.


#625 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2011/8/12 15:44
Gelukkig verskil smaak ne ????? Maar hy is lankal nie meer old school nie. Maar sou mens hom wou old school he kos dit darm net 2 fenders en 'n stone tray dan lyk hy weer old school.


#626 Re: Wie verstaan Afrikaans???
MHdat Posted on: 2011/8/12 16:08
Nou toe maak so, mens kan mos darem nie so n mooi Datsun bak so verfok nie!

Dai bedryf wat jy daarop het hoort op n Corsa of n Tazz of een of ander ding...


#627 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2011/8/12 16:17
nee hy is vir n nissan 1400.lol


#628 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2011/8/12 16:18
maar daai 1 is for sale.

Die is die een wat ek hou

Attach file:



jpg  GX1.jpg (56.98 KB)
13457_4e45443200612.jpg 566X377 px


#629 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2011/8/12 19:15
Dankie,Raceteck en hattinid, vir die inligting dit help regtig baie.
BTW, vir die rekord, Raceteck as jy kan onthou ek het so ruk gelede uitgefind of n 1400 se exhaust manifold sal pas op die 1200, dit pas perfek dis net die flange wat moed verander waar die pyp vaskom.


#630 Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid Posted on: 2011/8/13 9:23
altyd 'n plesier supremo. Help graag waar ek kan.



« 1 ... 60 61 62 (63) 64 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]