User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 61 62 63 (64) 65 »


#631 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2011/9/12 13:22
dagse, julle weet nie dalk van iemand wat n 1200 gx 4 deur sedan, of dalk net n goeie body wil verkoop hier in die gauteng area nie


#632 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2011/10/17 10:33
Hi ouens hoe gaan dit?

Kan iemand my dalk die pro en cons vertel van die Ford type 9 ratkas en die r21 Cressida boks.

Ek weet altwee se bellhousings bout af, dit maak conversions makliker. Die type 9 is cast iron en die r21 is van ally. Ek hoef nie die tonnel te veel te verander op my 1400 om hulle in te kry nie.

Ek is besig met n A15/NA na turbo conversion, my standaard boks is besig om sy g@t te sien, ek wil nou al begin kyk na n ordentlike boks dan is dit gesort.

Watter een stel julle voor en hoekom?


#633 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2011/10/17 11:00
As dit ek was, sou ek nie veel verder gesoek het as die 21R boks, hulle gebruik daai bokse op AC Cobra reps agter V8's. My pa het so 400k kilos gedoen met een in 'n werks bakkie, niks gebreek nie, ratte was later so gesluit, dat hy begin sing het, en die ding het vrag gedra.

Ford parte behoort nie naby 'n DATSUN nie, wel naby geen ander ding behalwe n ford en as jy kan, verander in elkgeval alle ford parte na iets anders wat nie van n ford afkom nie.


#634 Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker Posted on: 2011/10/17 14:26
Thanx, maak vir my s'n. Ek hou in elkgeval nie van olie kolle onder my bakkie nie.


#635 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2012/9/14 12:16
Hello ouens.
Ek het n vraag vir julle ek het n D4R83-36 dizzy gekry wat ek in my 1200 wil sit, nou volgens die Tech Wiki is die shaft lengte die selfde as die stock dizzy maar ek het die twee ge-compare maar die D4R is ietwat korter as die stock dizzy, waar kan die probleem wees? ek het fotos dat julle kan sien

Attach file:



jpg  Image0254.jpg (112.48 KB)
12982_50531134ac4d6.jpg 960X1280 px

jpg  Image0256.jpg (124.87 KB)
12982_505311cbb0362.jpg 960X1280 px


#636 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2012/10/2 13:58
Het jy self die gear gemount?


#637 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2012/10/8 13:37
Hallo daar.
die gear is nog nie gemount nie, ek het dit net opgesit om te kyk dat die distansies reg is voor ek n nuwe gat in die shaft boor vir die roll pin


#638 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2012/10/8 13:41
Space hom net reg uit en mount.


#639 Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech Posted on: 2012/10/8 14:08


#640 Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo Posted on: 2012/10/8 18:39
Dankie sal bietjie kyk



« 1 ... 61 62 63 (64) 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]