|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#641
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2012/10/8 18:42
Dankie racetech ja dit is n plan. hoe het jy die distributor bo gemount op die adjuster plate
#642
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2012/10/9 10:57
Eers 'n roll pin, mmaar enige iets bo 7k rpm het hy uitgekom, toe is dit tyd vir 'n countersink machine screw, teen 8k + rpm het hy nog nooit probleme gegee.
#643
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2013/8/12 9:56
Dagse almal. Ek wil by julle hoor van die wat na n elektriese radiator fan toe ge-convert het, watse fan switches julle gebruik het ek het een van n 1400 pulsar ingesit maar die fan kom te vinnag aan, enige voorstelle?
#644
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2019/10/23 17:24
Hi ouens, wie van julle weet of mens ATE brake linings kry op die 1200 voor drom brieke, wel agter ook vir dai matter. sal graag ATE wil opsit
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|