|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#636
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2012/10/2 13:58
Het jy self die gear gemount?
#635
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2012/9/14 12:16
Hello ouens.
Ek het n vraag vir julle ek het n D4R83-36 dizzy gekry wat ek in my 1200 wil sit, nou volgens die Tech Wiki is die shaft lengte die selfde as die stock dizzy maar ek het die twee ge-compare maar die D4R is ietwat korter as die stock dizzy, waar kan die probleem wees? ek het fotos dat julle kan sien
#634
Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker
Posted on: 2011/10/17 14:26
Thanx, maak vir my s'n. Ek hou in elkgeval nie van olie kolle onder my bakkie nie.
#633
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/10/17 11:00
As dit ek was, sou ek nie veel verder gesoek het as die 21R boks, hulle gebruik daai bokse op AC Cobra reps agter V8's. My pa het so 400k kilos gedoen met een in 'n werks bakkie, niks gebreek nie, ratte was later so gesluit, dat hy begin sing het, en die ding het vrag gedra.
Ford parte behoort nie naby 'n DATSUN nie, wel naby geen ander ding behalwe n ford en as jy kan, verander in elkgeval alle ford parte na iets anders wat nie van n ford afkom nie.
#632
Re: Wie verstaan Afrikaans???
A15_Tweaker
Posted on: 2011/10/17 10:33
Hi ouens hoe gaan dit?
Kan iemand my dalk die pro en cons vertel van die Ford type 9 ratkas en die r21 Cressida boks. Ek weet altwee se bellhousings bout af, dit maak conversions makliker. Die type 9 is cast iron en die r21 is van ally. Ek hoef nie die tonnel te veel te verander op my 1400 om hulle in te kry nie. Ek is besig met n A15/NA na turbo conversion, my standaard boks is besig om sy g@t te sien, ek wil nou al begin kyk na n ordentlike boks dan is dit gesort. Watter een stel julle voor en hoekom?
#631
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2011/9/12 13:22
dagse, julle weet nie dalk van iemand wat n 1200 gx 4 deur sedan, of dalk net n goeie body wil verkoop hier in die gauteng area nie
#630
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/8/13 9:23
altyd 'n plesier supremo. Help graag waar ek kan.
#629
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2011/8/12 19:15
Dankie,Raceteck en hattinid, vir die inligting dit help regtig baie.
BTW, vir die rekord, Raceteck as jy kan onthou ek het so ruk gelede uitgefind of n 1400 se exhaust manifold sal pas op die 1200, dit pas perfek dis net die flange wat moed verander waar die pyp vaskom.
#628
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/8/12 16:18
maar daai 1 is for sale.
Die is die een wat ek hou
#627
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/8/12 16:17
nee hy is vir n nissan 1400.lol
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|