|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#626
Re: Wie verstaan Afrikaans???
MHdat
Posted on: 2011/8/12 16:08
Nou toe maak so, mens kan mos darem nie so n mooi Datsun bak so verfok nie!
Dai bedryf wat jy daarop het hoort op n Corsa of n Tazz of een of ander ding...
#625
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/8/12 15:44
Gelukkig verskil smaak ne ????? Maar hy is lankal nie meer old school nie. Maar sou mens hom wou old school he kos dit darm net 2 fenders en 'n stone tray dan lyk hy weer old school.
#624
Re: Wie verstaan Afrikaans???
MHdat
Posted on: 2011/8/11 20:51
Ek is seker "old school" of het net eenvoudig al groot geword, maar daai bumper/scoop bedryf wat "hattinid" op daardie GX Coupe loop aan plak het pas nou glad nie by n "old school" kar nie.
#623
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/8/11 16:33
Geen proebleem. Hier is 'n paar pics. hoop dit help.
#622
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/8/11 13:03
Ons gebruik 'n 4 spoed 1400 boks in my broer MHDatto se 1200, as jou hammer groot genoeg is pas die switch in, of jy kan 'n stuk uitsny en 'n netjiese plaatjie in weld wat jou meer spasie gaan gee. Die mounting moet verander word, as ek reg onthou skuif die mounting gate agtertoe, gekyk vanaf die chassis gate, so jy kan net 2 ordentlike stukke flat iron gebruik.
#621
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2011/8/11 12:38
Dankie hattinid.
hoekom ek wil weet is ek kan n sedan kry maar sy ratkas is kis toe, daarom het ek gedink om na n 1400 sin toe te gan, wanner ek nou die kar wil koop
#620
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/8/10 19:08
dan het ek 'n tweede coupe wat te koop is.
daar is 2 opsies , body alleen of body + 1200 engine en 5 spoed ratkas.
#619
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/8/10 19:05
hallo supermo.
ek het n coupe met 5 spoed boks in. het hom so gekoop en dit lyk of dit n mod op mounting kan wees , sal more kyk en 'n pic of 2 neem vir jou. en dan weet ek dat daar nie plek was vir reverse switch nie so die ou het n manual switch in die kar gesit.
#618
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Supremo
Posted on: 2011/8/9 10:29
Dagse almal.
Hoe moeilik is dit om n 5-spoed ratkas van n 1400 bakkie in n 1200 in te kry.Die van julle wat dit al gedoen het. Soos ek kan sien kort die mounting n modifikasie en die reverse light switch is bietjie van n probleem. Dankie
#617
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/7/18 20:18
Hattinid, die bakkies is seker maar die maklikste, want soos jy gese het kry jy al hulle parte, jy kan die bakkies net so mooi laat lyk as jy by die basiese hou en nie mal gaan met sideskirts en bumpers nie.
Ek neem aan van jou vraag dat dit meer 'n alledagse ryding moet wees as resies kar, uit my ondervinding vir 'n resies kar is die karretjie beter as dit kom by handling. Quote:
Hiermee stem ek nie saam nie, my 3.8kg flywheel is nie lekker vir in die verkeer ry of wegtrek nie, maar teen 'n buld uit vang jy my nie. You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|