|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#616
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/7/18 17:33
Klink goed ja. Ek gaan wel sodra ek tyd het die 1400 engine uit haal en my 4AGE 20v silvertop insit. Dan gaan hy goed loop.
#615
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Rainie
Posted on: 2011/7/18 17:08
hello ja ek weet self nie hoeveel afrikaners is op die site nie, ek sal se gaan vir die niisan 1400 bakkie, die engine'tjie kan jy ook darem bietjie doen as jy kan kry vir jou n GX head, gas flow and ported,weber 32 carb,272cam lighten flywheel nie te veel nie ander kom jy nie by n buld uit nie en daar het jy n lekker bakkie vir elke dag gebruik en is dam vinnig ook, dis wat ek met myne gedoen het
#614
Re: Wie verstaan Afrikaans???
hattinid
Posted on: 2011/7/18 16:56
Hallo daar julle afrikaaners. Julle is darm heeltemal te stil hier. Het die winter julle almal ingesluk ?????
Ek sit met 'n catch 22 op die stadium. Ek is glad nie seker wat om aan te pak nie. Gee my bietjie raad, die keuse is 1400 bakkie of GX Coupe. Die bakkie sal mens darm nog kan toelaat om so ietsie nou en dan agter op te laai en dan het die GX meer sitplek en ek dink die looks op die GX is ook beter. Maar dan het die bakkie weer minder interior om oor te doen en mooi te maak. en parte is ook makliker beskikbaar vir die bakkie. Ek sal wag vir julle advies op die saak.
#613
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/7/5 13:32
Stel jy dalk belang om parte te verkoop.
Ek is dringend opsoek na 'n bootlid, oorspronklike spieels en agterligte.
#612
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Green1200Goblin
Posted on: 2011/7/5 11:36
Enige iemand wat belangstel? Kar is in Krugersdorp.
Gents i need to sell my 72 1200 gx 4 door, stripped but everything should be there. Lots of rust R 2 000,00.
#611
Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen
Posted on: 2011/7/5 8:52
Omdat dit makliker is om boost by te sit met 'n plenum en een throttle...
![]()
#610
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/7/5 7:43
Serial, die ou lyk netjies, well done.
Se my gou, hkm het jy die throttles afgegooi, jy het dan so baie moeite en geld spandeer aan dit?
#609
Re: Wie verstaan Afrikaans???
Serial-Killa
Posted on: 2011/7/4 18:08
#608
Re: Wie verstaan Afrikaans???
kululadotgroen
Posted on: 2011/6/15 8:19
Ek sukkel elke dag met Serial om 'n asma pomp op te sit, maar hy wil nog nie byt nie...hehehe
#607
Re: Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2011/6/15 8:06
Serial, dinge lyk goed.
Een vraag, daai intake, dit wil vir my voor kom of jy 'n haardrooier aan daai ding gaan koppel. Big brakes is altyd nice, ek sweet darem self nog aan my voor brieke, het darem al die rotors gekry, hopelik is die calipers en pads in ons land voor die einde van die maand. You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|