|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
|
Dis 'n L-series sin daai, gaan nie werk op die A-series nie.
Posted on: 2011/2/14 12:17
|
|
_________________
1200 GX Sedan New(being installed) 4AGE 20V NA
Old 4AGZE 16V turbo 196.5KW/283NM 800m - 200km/h 400m - 12.3s
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
|
Dankie racetech. Ja dit is flat top Hitachi's (Hitachi embleem bo op die float) dis net die manifold wat wierd lyk en die funny fittings waar die vacume pype op gaan
Posted on: 2011/2/14 11:48
|
|
_________________
1976 120Y ute (Daily)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Jis Supremo.
Wat ek jou wel kan se: 1. Dual Flat Top Hitachis ek dink 2. Een of ander vorm van n fuel pressure regulator en dan feeds na die carbs, nie SU's wat ek ken nie. 3. Nie A series manifold.
P.S. in die toekoms dink ek nie jy moet daai man se woord neem nie.
Kyk na die pics: dit is my Flat Top Hitachi's, wel die wat nou op MHdat se 1200 is.
Posted on: 2011/2/14 9:41
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
|
Dagse ouens hoop dit gaan nog goed met julle en julle datsun's. Ek wil hoor of een van julle hierdie intake manifold ken die ou by wie ek dit gesien het se dit is die gx s'n maar die bout patroon maak nie vir my sin nie. Thanks.
Posted on: 2011/2/14 9:02
|
|
_________________
1976 120Y ute (Daily)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Hehe, janee OHLINS is duur, maar is dit by daai klas name kom, dan kan mens net sowel 2 Reiger coilovers teen R50 000 gaan koop.
Maar ek ry 'n Datsun, so geld vir daai klas goed het ek nie.
Wat ek basies wil weet is, of julle manne weet van watse ander struts mense gebruik op die 1200, bv. Escort MK1/2, Nissan S13 ens. Ek soek basies 'n strut waarvoor jy n bolt on coilover kry of kan maak, dan kan mens net die shocks koop wat kan verstel.
Kyk na die pics: 1ste pic is Escort MK2 Coilover Die foto met die 3 struts - heel regs is S13 strut.
Op die satduim van die geveg dink ek ek gaan vir Gaz vra of hulle nie vir my coilovers kan bou nie, goed wat vir my belangrik is: 1. No changes to current adjustable LCA or Track Rods 2. 58 ID Springs 3. Height adjustable 4. Bump and rebound adjustable proportionally
Jammer vir die ingels, mense try my help op 'n ander forum ook. Jy sien ek het al baie werk gedoien aan my track rods en lower control arms, so as ek dit kan behou sal dit help.
Posted on: 2011/2/10 14:30
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Hi Race, ek weet net van Ohlins/Bilstein suspensions wat daai job kan doen. Jy gaan n rukke spaar vir sulke oukies. Kyk bietjie op hulle websites.
Iets interesant: http://www.rx7club.com/showthread.php?t=798034
Posted on: 2011/2/10 14:19
Edited by A15_Tweaker on 2011/2/10 15:07:01
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Ek het vir julle manne n vraag:
Ek wil damp en rebound stel op my voor suspension, nou die vraag.
Watse struts, shocks gebruik ek om dit reg tekry, en ek is nie bang om goed te maak pas nie.
Posted on: 2011/2/7 10:06
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
|
Dankie ouens ek wardeur julle reply's, Ryan ek sal met jou reel sodra ek n kansie kry om da by jou n draai te maak. Weer eens dankie.
Posted on: 2011/2/7 10:02
|
|
_________________
1976 120Y ute (Daily)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
supremo jy kan n draai kom maak dan wys ek jou die e15 setup en wat nodig is om dit te maak werk.
Posted on: 2011/2/4 11:25
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Supremo ek het nie die job self gedoen nie, n vriend het dit vir my gedoen. Ek sal terug kom na jou toe en jou laat weet want ek gaan self alles weer oor bou na n OE 1400 dizzy toe. As ek nou so sukkel met n cap hoe gaan ek laater sukkel as ek weer een gaan soek.
Race ek gaan n Gotech in plug, die E15 dizzy en Gotech praat glo nie saam met mekaar nie. Ek het dit eerste oorweeg.
Ryan...mmmm kan dit probeer, sal die ouens by midas se geduld beproef.
Posted on: 2011/2/4 10:28
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|