|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Goeie dag manne. Ek het toe my nuwe L motor gaan haal. Die ou het nie geweet wa om te kyk vir die engine no nie. Ek het sopas n L20 gekoop vir R500 haha
Posted on: 2009/8/1 11:24
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Well that nice to know from wich province did you come
Posted on: 2009/8/1 6:47
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/4/19 6:10
From Gold Coast, Australia
Group:
Registered Users
|
unfortunatley i can slowly work out how too read it, but i cant wright it. I can speak afrikaans but we left SA when i was 6yrs old, so i was never taught too read and right aswell as my afrikaans deteriating slowly as time goes by lol.
Posted on: 2009/8/1 0:11
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Jis TJ as jy dalk n l 18 crank en rods in die hande kan kry sit dit in jou L 16 dan het jy n undercover 1.8 . Watter model head het jy op?
Posted on: 2009/7/31 21:24
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
Thanks ouens, ek is self nogal gellukig met die a14, sal graag ook self een herbou. Ma hei, die L reeks is darem datsun, en da grrot engines in hulle! Sal aan die gesels bly met hoe dinge gan, dankie ouens! Lekker tye!
Posted on: 2009/7/31 20:12
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Kwai sien jou dan mnr!
Posted on: 2009/7/31 14:53
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Manne geniet die naweek, wees soos opregte boer klonge, werk hard aan die datto's. Spanner in die een hand, Olof en twak in die ander. Na die tyd braai en vat wyn.
superbin, ek gana jou more bel, dan beloer ons die L parte.
Posted on: 2009/7/31 14:42
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Hey lyk ek vir jou geweldadig! Lol vir a series motor mods praat met Frans van fp eng. 021 911 0009 Hy ry self n 1400 bakkie al vir jare. Hyt tot al 1 gehad met n 2lt ford motor in. Hy is 1 van daai mense wat nog tyd het vir n mens
Posted on: 2009/7/31 13:08
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Hallo TJ, sies vir jou, kry liewer nog 'n A series motor - nou gaan superbin my weer wil slaan. Ek soek net meer mense wat aan Aseries krap vir raad en ideas.
Geluk met die kopie en alles van die beste, as jy vrae het en antwoord in afrikaans soek kom vra hier. En sommer net kaak praat ook.
Posted on: 2009/7/31 12:53
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
Hallo Hallo Hallo! Bly om bietjie afrikaans te sien. Ek het n' geel 140Y SDX wat lekker ry, dan kry ek sondag n' halwe wrok van 'n 160 sss 4deur, moet self die propshaft, geurbox en engin insit, self die L16 bou ook. So hou vir my duim was!!! Lekker dsg vir julle!
Posted on: 2009/7/31 12:44
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|