|
Main Menu
Login
Fast Search Slow Search
Google Ad |
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
#1
Wie verstaan Afrikaans???
racetech
Posted on: 2009/7/30 14:14
Alle Afrikaners, kom ons chat so bietjie in ons eie taal oor allerande goed.
For the english people, if you know any afrikaans words, list them, lets have some fun.
#2
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2009/7/30 14:17
Jip, ek is afrikaans.
Bietjie oor my projek. Ek het so 'n paar goed wat ek wil doen maar geld is tans skaars en my vrou haat die arme GX.
#3
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/30 14:21
Het jy dit nou na almal toe gestuur?
#5
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2009/7/30 14:29
@KULH
Please don't post if you don't understand. Jou dom drol.
#6
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/30 14:29
Begin net n post by off topic dink dit gaan makliker wees
#7
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2009/7/30 14:32
Ag wel. Dis klaar gedoen so ons kan net sowel maar post hierin.
#8
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/30 14:34
Jammer ons is in off topic lmga
#9
Re: Wie verstaan Afrikaans???
1200GXman
Posted on: 2009/7/30 14:37
Oops. Dan is ek maar net so deur die kak om dit nie te gesien het nie.
#10
Re: Wie verstaan Afrikaans???
superbin
Posted on: 2009/7/30 15:19
Klient by my in geloop wa is racetech?
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|