User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users





Datsun 1200 GX
Just popping in
Joined:
2009/10/23 10:07
Group:
Registered Users
Posts: 1
Offline
Manne ek is nuut op hierdie forum en daarom wil ek graag ook n pennie in die pot gooi as julle my gaan toelaat.
Ek het redelik baie om te deel oor die Datsun A12-A15 enjin.
Ons het een van die enjins gebou om mee te race en die ander wat ons gebou het word op die pad gebruik.
Ek sal later n foto of twee stuur en ook graag hier en daar n vraag antwoord.
Groete
Mamba.

Die rede vir die besondere slang naam , my huidige kar is n groen 140y sdx wat redelik parmantig is. 298 CAM ,2X SU`s ,1500 cylinderhead(modified)4-2-1 branch, 57mm exhaust,flywheel 6 kg, en nog iets hier en iets daar.
Groetnis.
MAMBA

Posted on: 2009/10/23 10:39
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Datsun 1200 GX
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
Posts: 1469
Offline
Welkom hier. Jy moet verkieslik engels praat omdat hier amper almal engels is en van ander lande.
Daar is 'n post met die naam "Wie verstaan afrikaans?" wat ons afrikaans ouens mee gesels en wat ons in afrikaans ons inligting mee deel.

Ek wil sommer al klaar iets vra. Hoe loop die engine met 298 cam en SU's?
Ek het gehoor ek moet nie meer as 276 gaan nie want dan gaan die kar kak ry a.g.v SU's.

Posted on: 2009/10/23 10:49
_________________
1977 Datsun 1200GX
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Datsun 1200 GX
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
On the subject of the 298 cam and Su's.

You've got my attention.

Please tell us more, tune ability, drive ability on a daily basis in town etc.

GroenMamba - is jy die man met wie ek op die foon geprata het van Gariep se wereld?

Posted on: 2009/10/23 12:15
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer






You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]