|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Spitronics gan jy n advance kit nodig he omdat jy n coil pack wil run, so die R3180-00 met die harnasse, map sensor, relays en ecu. Die Crank gear werk uit op R171-00 en die magnetic pickup ook op R171-00, Wasted Spark Coil Pack is R320-00. As jy met die Dizzy gan werk en met 1 coil soos hy nou is, kan jy n Intermediate kit gebruik, R2600-00. So ja dit raak duur.
Posted on: 2010/7/23 9:15
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Ek sien jou probleem, selfde as op my motor, maar my thermostat housing gaan ons sommer van dag een af skuif, sodat hy onder die intake sit. Gelukkig vir my is die housing net agter gemount met n pyp wat van voor uit die head na agter loop, weet nie hou joune is nie.
Posted on: 2010/7/23 9:52
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
ek sal so bietjie gaan kyk na die housing. Sal hom more af haal en dan sal ek pics neem en laai dan kan ons kyk of julle raad het vir my. ek sou graag my fuel management system wou gebruik om kostes laag te hou maar dan sal ek maar moet sny aan die firewall.
Posted on: 2010/7/23 18:34
|
_________________
Datsun GX Coupe 4AGE 20v Silver Top
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Hi racetech, ek het n race-tech.co.za website raak geloop. As jy betrokke is daar dit lyk lekker. Op die website pas die ouens vented disks voor op n 1200. Wat se disks en calipers is dit en wat is die kleinste dia rim wat mens kan gebruik op daai mod?
Posted on: 2010/7/26 11:51
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Hallo A15: gaan lees die link op my site: http://www.race-tech.co.za/datsun-1400-ldvBrakes: Front Nissan Sentra 160SI Vented Rotors & Calipers Rear Volkswagen City Golf Front Rotors Volkswagen Golf II GTI Rear Calipers Ek gebruik 13" wiele, is ook in die process om 'n stel struts tebeplan wat 252mm rotors gebruik met 4 pot calipers en wat nogsteeds 13" wiele gebruik, hier is nog n goeie link: http://datsun1200.com/modules/mediawiki/index.php?title=MK63
Posted on: 2010/7/27 8:10
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Shanana!!!!! Lyk my die maklikste is wat jy nou al gedoen het met die sentra en golf komponente. Die MK63 4 pot calipers lyk so bietjie skaars. Hoe vind jy die sentra kombinasie wat jy nou op het?
Posted on: 2010/7/27 8:37
Edited by A15_Tweaker on 2010/7/27 11:32:52
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Baie goed, vir die spoed wat ek doen, op gymkhana kan ek ongelooflik laat briek, op killarney briek ek so die laaste 50m in die main en back straight om die regte entry spoed te kry. Hulle werk mooi. Ek wil net so graag ontslae raak van my booster, boosters is net kkark, maar dit gaan ek fix op die nuwe kar.
Posted on: 2010/7/28 8:22
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Jis manne, wat beplan julle vir die naweek aan die Datsuns.
Ek gaan 'n paar odd goedtjies doen soos sealer smeer en bushes maak vir my wishbones.
Posted on: 2010/7/30 8:02
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Posted on: 2010/7/30 8:34
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
LOL, ek is nog nie 'n pa nie, so ek wil my toy nou maar klaar maak voor sulke tyd. Manne lees asb my project thread en gee ideas as julle kan sien: http://datsun1200.com/modules/newbb/v ... hp?topic_id=45104&forum=9
Posted on: 2010/7/30 8:53
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|