|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
1200Gx ek gana een van die dae n stel ARP koop vir my nuwe motor, so ona kna praat, maar vind asb net eers uit wat presies moet aan die boude of rods verander word dat hulle werk of pas hulle net?
Posted on: 2010/1/19 9:46
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Ek weet ook van dai mod die bolts moet glo laat centre grind word. Ek weet nie ek voel net ek wil nie hoef oe toe te knyp elke keer as n mens hie bo 8500 gan drai nie.
Posted on: 2010/1/19 10:04
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
die bolt sit n klein bietjie los teen oor die gewone bout. en hy is bietjie langer. as jy jou caps opsit kan jy mar net die boute styf teen an draai met jou vingers, dalk engine in die ronte draai dat jou caps die boute center en vas maak.
Posted on: 2010/1/19 10:09
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Clive, dit klink bietjie dodgey. Wat behels die storie om hulle te centre grind? Die ander ding is, julle ouens wat cams verander het, wat het julle met die lifters gedoen. Nuwes gekoop of die oues weer gebruik. Nuwes is R1500. As ek dit kan skip deur iets met hulle te doen om hulle weer te kan gebruik dan sal ek. Die ouens praat van re-face by die plek wat my cam gaan reprofile. Wat sê julle.
Posted on: 2010/1/19 11:06
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Nounet met mechanic vriend gepraat. Het op 'n tyd A15 met supercharger gehardloop. 1,5 Bar geboost. Hy het die gewone conrod bolts gebruik en sê hy het geen probleme gehad selfs teen 8000Rpm. Nou weet ek nie meer nie.
Hy hardloop nou 13B turbo rotary.
Posted on: 2010/1/19 11:23
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Hendrik op die spesifieke bolts was da nie nodig vir center grind nie. net die cap wat bietjie speel'ing gehad het oor die bolt klein bietjie kleiner is, so jy moet net die cap center. dit werk met my eie oe gesien hoe rev daai engine. Mar ja die gewone bolts het gewerk vir my ook. my lifters moes ek net bietjie an die agter kant grind vir my cam se lift wat hy hul teen n hoek druk.
Posted on: 2010/1/19 21:12
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Hier is 'n link na 'n post wat ek gemaak het oor die ARP bolt storie. http://datsun1200.com/modules/newbb/v ... id=300922#forumpost300922Maurits, so jy het nie jou lifters vervang nie. Bliksem, ek moet dit van my lys afkry. Ek trek al op R8,800. Vir daai prys kan ek 'n A14 engine met minder as 60 000km en 5 spoed koop, indruk in kar,GX head en SU's en GX exhaust opsit en krag maak.
Posted on: 2010/1/20 12:33
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Het met mense gechat oor rockers repace en hulle se hang mar af van jou engine en hoeveel km hy op het, so die ware op die rockers, as hulle nog mooi is en ni sluitasie het op die shaft en so nie, hoekom nuwes koop ?
Posted on: 2010/1/20 13:54
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
racetech, so die motown plek is in cpt en hulle import die goed vir jou? Het hulle dalk n nommer asb ?
Posted on: 2010/1/20 13:57
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
021 949 3793 praat met Terrence, hy help altyd vir my en Superbin
Posted on: 2010/1/22 7:01
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|