|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
bounce op 7500.... ai ek hoop myne gan dra tot 8200. Ek het n 300deg 12.8mm lift. Camshaft dynamics cam.
Posted on: 2010/2/1 16:38
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Clive, ek neem aan jou motor is gebalance ook.
As jy nie 8200 kry nie, skiet ek myself. Jy het nie dalk n dyno sheet waarna ek kan kyk nie, wil baie graag sien war jou torque inkom en peak en hoe die kurwe loop, ek wil graag groter cam gaan, maar midrange torque tel baie punte vir my.
Posted on: 2010/2/1 18:44
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
ja engine is gebalance. mar gan die springs dit hou? ISKY is bekend vir van die beste.
Nee jammer racetech, ek kan se met my A14 sub wat stock was, het ek so van 4000 tot 8000 mooi krag gemaak, kan voel hy kom in en begin skree, baba turbo :P
Wat vir my n groot verskil in torque gebring het was die A15 crank. Dis nou ook die crank wat ek gebreuk het. Nuwe een is nou mooi ligter gemaak en lat balance.
Posted on: 2010/2/1 18:46
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Clive, cool, so jy het nie 'n dyno sheet nie, maar asb se vir my jy het fotos van jou crank wat ligter gemaak is.
Posted on: 2010/2/2 5:23
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Yes Race, ekt gewoonlik mar lat die ouer garde wat nog van carbs ken my bakkie stel tot hy mooi loop, en so mar geleer om dit self ook te doen, Ja ek sal bietjie n foto gan neem gou van die finale produk, da is n pic in my gallery van toe ons nog besig was. Gee my 10 min.
Posted on: 2010/2/2 5:54
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
daar is alles, kan balancing ook mooi sien.
Posted on: 2010/2/2 6:22
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
monster fok, ek likes, ek soek ook een, die motor gaan lekker wakker wees, ek soek sound clip asb.
Nou begin al die vra, vertel my 'n bietjie meer. Wat het dit jou gekos? Wat was jou redes om al die counter weights weg tesny? Is dinge nie nou heeltemal uit balance nie?
Dalk moet ons die gesprek na die main forum neem, maar hulle maak my kwaad, ek wil ook meer weet oor vernier pulleys op A series motors maar die manne se nie veel nie.
Posted on: 2010/2/2 8:30
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Race, die probleem wat ons gekry het as ons net die goed knife edge en dan vat vir balance is, da is ni plek om te boor vir gate teen die skuinste van die counter weight nie, want hy is nou nog dinner gesny met die knife edge. Dan as ons die counters af mill maak ons plek vir die balancing an die kante Soos jy ook kan sien opi foto. Weeti of almal wat dit al getry het daai probleem gehad het nie. As hulle dit wel balance met net n Knife edge word da "happe" uit die couter weight gehaal om hom in balance te bring, en dit negate effe die hele doel van knife edge. Of dis my opinie. Mag dalk heeltemal verkeerd wees. My flywheel het ek net so oor n 1/2 kg af gehaal en die crank is 2kg ligter. Dink hy is nou 10kg.
En ja hy is moerse off balance as hy net kla gemill is, darm nou weer mooi lat balance. Balancing was R740, Crank was R1000. DPRacing Het die crank gesny, lat balance by n plek hier in centurion Bazils Engineering.
Posted on: 2010/2/2 8:38
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Posted on: 2010/2/2 8:46
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
lyk mooi! Haai Clive, Watse machining kan hierdie Bazils als doen? Eks opsoek na 'n plek wat werk vir my kan doen wat nie te ver is nie, eks in Roodepoort
Posted on: 2010/2/2 9:06
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|