|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
En vertel asb hoe ry di monster nou! Is dai springe toe te hard of the sag
Posted on: 2009/9/1 10:40
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Het 1 van julle al 1 van julle wiel studs af gebreek? Hoekom ek vra, ek was vanoggend bietjie laat toe ry ek die arme datsun vi al wat hy werd is en gooi hom in n draai in so hard as wat hy kan gan in 2de. Die draai was na regs toe hoor ek iets maak ting! Ek kom toe by die werk aan en sien 1 van die wiel studs op die drywers voor wiel is af! Nou is dit dalk n kak plek ini metaal of wat?
Posted on: 2009/9/1 10:54
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Ons het gisteraand gaan gymkhana oefen en ek moet se dis die geld werd, die suspension is baie predictable, kan hom hard in die draaie gooi sonder om te bang te word soos met die vorige standard setup met die 8 spring boosters in, natuurlik help dit ook nou dat die center of gravity laaier is.
Dis springe sal ek se is lekker even vir pad gebruik, maar ek gaan een race met hulle ry en ander dan insit net om te toets, ek is nou lus vir eksperimenteer.
Posted on: 2009/9/1 13:08
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
nee meneer, ek dink dit was maar sy tyd, ek het dan al n hub afgery.
hy was dalk erens in sy lewe hopeloos tevas gedraai en het gekraak.
Posted on: 2009/9/1 13:09
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
En wat beplan julle manne vir die naweek.
Ek vat die naweek af van datto werk, mara ek sal beplan waar ek kan, gana more 'n bietjie die Stormers vs. Bulls game op nuweland kyk.
Posted on: 2009/9/4 10:21
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Wel, die datsun moet wag totdat daar ander geld is. Die naweek is dit ek en die vistenk. Jy het mos my ander post gelees. Ek sal jou een of ander tyd PM met vrae wat ek het as jy nie omgee nie.
Posted on: 2009/9/4 13:18
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Maak so meneer, ek help waar ek kan.
Posted on: 2009/9/4 13:58
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
fook ja ek moet my vistenk ook skoon maak.... :( en nuwe lig insit.
Posted on: 2009/9/5 12:46
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Dagse dudes ek het weer saterdag gesien net hoe amazing datsuns is. Ek het gesien hoe n 140z met n L 20 motor capellas met rotary motors can ams en porches pak gee by killarney dit was amazing en die ander 2 datsuns het alby hule klasse gewen!
Posted on: 2009/9/7 6:54
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Jis jis manne,
Superbin jy weet dan die goed is gif, ek moet se die bliksem se bakkie het my darem gister kwaad gemaak en saterdag my broer. My broer het saterdag draai gaan ry met die bakkie met gewone tyres, hy is op 'n slag deur 'n draai, die ding sit so op die pad dat hy op die seat rond skeuf en nie by die pedals kon kom nie.
Gister toe gaan oefen ons weer, semi's 1.2bar voor en slicks agter 1 bar. Elke slag as jy 'n draai hard in gaan dan kom ek nie by die pedals uit nie, want ek sit of soos n bug teen die venster of op my navigator se skoot.
Vanoggend toe besluit ek fook dit en gana koop 2 x 5point harnasse, hoop dit gaan help.
Posted on: 2009/9/7 8:57
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|